GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

AFDELING C VRAAG 4

AFDELING C VRAAG 4

Read Details

3.1.1 Verskaf byskrifte vir:(a) A (b) B (c) C  (3)

3.1.1 Verskaf byskrifte vir:(a) A (b) B (c) C  (3)

Read Details

1.4.1 Herrangskik die letters X, Y and Z om die volgorde v…

1.4.1 Herrangskik die letters X, Y and Z om die volgorde van gebeure tydens hierdie fase aan te toon. (2) [1]

Read Details

1.4.3 Watter diagram stel homoloë chromosome voor wat as b…

1.4.3 Watter diagram stel homoloë chromosome voor wat as bivalente rangskik is?  (1) [1]

Read Details

2.1.2 Skryf die mRNS anti-kodons neer vir die drietalle ge…

2.1.2 Skryf die mRNS anti-kodons neer vir die drietalle genommer 4, 5 en 6 in bostaande tabel. (3)   4 – [1] 5 – [2] 6 – [3]  

Read Details

1.3 Toon aan of die beskrywing in Kolom I van toepassing i…

1.3 Toon aan of die beskrywing in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies Slegs A, Slegs B, Beide A en B of Geen langs die vrae (1.3.1 tot 1.3.3) in die dropdown lysie. KOLOM I KOLOM II 1.3.1   Gespesialiseerde selle in die spermbuisies wat ‘n rol speel in die voeding van die nuut gevormde spermatosoë    A Leydig Selle B Selle van Sertoli 1.3.2   In ‘n mRNS molekule   A Adenien verbind met Timien B Adenien verbind met Urasil 1.3.3   Vorm haploiede gamete   A Mitose B Meiose 1.3.1. [1] 1.3.2. [2] 1.3.3. [3]

Read Details

1.1.3 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korre…

1.1.3 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korrekte roete waarlangs spermatosoë (spermselle) beweeg?A. Vas deferens → prostaatklier → uretra → ureterB. Vas deferens → seminale vesikels → ureter → uretraC. Testis → vas deferens → epididimis → ureterD. Testis → epididimis → vas deferens → uretra (2)

Read Details

  Verduidelik hoe meiose bydra tot genetiese variasie en b…

  Verduidelik hoe meiose bydra tot genetiese variasie en bespreek die belangrikheid van genetiese variasie vir die oorlewing van spesies.     Inhoud:   (17)   Sintese:   (3)     [20]   Die sintese word soos volg toegeken: Een punt vir relevansie Een punt vir Logies Een punt vir Omvattend    

Read Details

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enig…

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enige vrae begin beantwoord: 1.      Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2.      Lees al die vrae aandagtig deur. 3.      Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4.      Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5.      Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6.      Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word. 7.      Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8.      Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9.      U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.

Read Details

2.1 Die eerste 7 stikstofbasis-drietalle wat deel vorm van…

2.1 Die eerste 7 stikstofbasis-drietalle wat deel vorm van die geen wat kodeer vir die hemoglobienproteïen wat op die rooibloedselle in mense aangetref word, is hieronder getabuleer. Bestudeer die tabel en antwoord dan die vrae wat volg. DNS templaat CAC GTG GAC TGA GGA CTC CTC Basis drietal nommer 1 2 3 4 5 6 7

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 80,701 80,702 80,703 80,704 80,705 … 83,739 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top