VRAAG 8 8.1 Voltooi die onderstaande paragraaf deur di…
VRAAG 8 8.1 Voltooi die onderstaande paragraaf deur die regte woorde te kies. [ans1] lande verdien die meeste van hul inkomste uit [ans2] soos mynbou, boerdery, visvang en bosbou. [ans3] lande verdien die meeste van hul inkomste uit [ans4] soos vervaardiging van goedere, of [ans5] soos die verskaffing van dienste soos die ontwerp van rekenaarprogramme. (5)
Read Details