GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4 Verwys na die aangepaste artikel hieronder en beantwoord…

4 Verwys na die aangepaste artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.     Limpopo-leerling, 15 in hegtenis geneem vir die aanranding van ‘n meisie wat later gesterf het. Publiseer: April 14, 2021                                              Deur: Lwandile Bhengu ‘n 15 Jarige skoolmeisie is in hegtenis geneem vir beweerde aanranding van ‘n  medeleerling, Lufuno Muvnhanga, is later dood verklaar nadat haar ma haar bewusteloos gevind het.In ‘n video wat sederdien “viral” geword het, kan gesien word hoe ‘n skoolmeisie Muvhanga herhaaldelik geklap word terwyl ander leerlinge toekyk.“Na verneeming het die slagoffer die middag huis toe gegaan en by aankoms het sy haar na bewering in die kamer toegesluit en ‘n oordosis tablette geneem.”  [Aangepas van: https://www.news24.com/news24/SouthAfrica/News/limpopo-pupil-15-arrested-for-allegedly-assaulting-girl-who-later-committed-suicide-20210414.]

Read Details

Totaal Vraag 8: [15] TOTAAL AFDELING C: [30]

Totaal Vraag 8: [15] TOTAAL AFDELING C: [30]

Read Details

1.3  Goeie stuidietegnieke behels:                  (1)…

1.3  Goeie stuidietegnieke behels:                  (1)  

Read Details

4.4 In jou opinie, sou hierdie artikel geklassifiseer word…

4.4 In jou opinie, sou hierdie artikel geklassifiseer word as ‘n positiewe of negatiewe rol in sosiale media?   Positief of Negatief (1)   + Bespreking (2) (1+2=3)

Read Details

7.1 Definieer die term “verandering” soos in die uittrekse…

7.1 Definieer die term “verandering” soos in die uittreksel vermeld. (2)

Read Details

8.3 Evalueer die dekking van Vrouesport in Suid-Afrikaanse…

8.3 Evalueer die dekking van Vrouesport in Suid-Afrikaanse media vandag krities.   (2×2=4)

Read Details

7.3 Wat sou redelike of haalbare oplossings vir hierdie ui…

7.3 Wat sou redelike of haalbare oplossings vir hierdie uitdagings wees? (5)

Read Details

AFDELING A VRAAG 1 Meervoudige Keuse-vrae: Verskeie opsies…

AFDELING A VRAAG 1 Meervoudige Keuse-vrae: Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde op die volgende vrae of stellings, kies die MEES KORREKTE antwoord.      

Read Details

1.8 In lande waar daar oorlog is, soos Sirië, kan die publ…

1.8 In lande waar daar oorlog is, soos Sirië, kan die publiek slegs inligting ontvang op sommige sosiale media-webwerwe.  Dit kan gesien word as ‘n voorbeeld van…     (1)

Read Details

2.1 Om tyd, moeite en talent aan ‘n behoefte of saak sonde…

2.1 Om tyd, moeite en talent aan ‘n behoefte of saak sonder finansiële gewin te gee, is vrywilligheid. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 83,246 83,247 83,248 83,249 83,250 … 91,684 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top