AFDELING B VRAAG 2 2.1. Die onderstaande tabel vergely…
AFDELING B VRAAG 2 2.1. Die onderstaande tabel vergelyk die samestelling van 100 ml menslike borsmelk, en 100ml onverdunde bokmelk. As bokmelk gebruik word vir die voeding van babas, word dit normaalweg verdun deur een volume water by twee volumes melk te voeg. Bestanddeel Bokmelk (g) Menslike melk (g) Water 90,0 89,0 Koolhidrate (laktose) 4,3 5,8 proteïene 4,0 1,35 Vet 2,9 3,8 Kalsium 0,147 0,035 Natrium 0,049 0,012 Vitamiene C 0,015 0,003
Read Details