KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Vitamien B A. Kan ge…
KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Vitamien B A. Kan gevind word in bruinrys en volgraanbrood B. Kan ‘n tekort kan skeurbuik tot gevolg hê [1] 1.3.2. Yster A. Is ‘n bestanddeel van hemoglobien in die bloed B. ‘n Tekort kan bloedarmoede veroorsaak [2] 1.3.3. Lipiede A. Bestaan uit C, H, O en N B. Die voedseltoets gebruik ‘n chemikalie genaamd Jodiumoplossing [3] 1.3.4. Polisakkariede A. Glikogeen is ‘n voorbeeld van ‘n polisakkaried B. Die monomere word gliserol genoem. [4] 1.3.5. Glukose binding A. Word gevind tussen aminosure B. Gevind tussen sakkariede [5]
Read Details