GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

2.1.2 Verduidelik watter boodskap die ontwerper gehoop het…

2.1.2 Verduidelik watter boodskap die ontwerper gehoop het om deur Figuur 2 oor te dra. (2)

Read Details

3.2.3 Ritme (2)

3.2.3 Ritme (2)

Read Details

AFDELING C – ONTWERP IN ‘N TYD-TOT-DAG KONTEKS VRAAG 7…

AFDELING C – ONTWERP IN ‘N TYD-TOT-DAG KONTEKS VRAAG 7 7.1 Verduidelik kortliks jou begrip van wat die verskil tussen handwerk en ontwerp. (2)

Read Details

EKSTRA OPSTEL SPASIE:

EKSTRA OPSTEL SPASIE:

Read Details

1.9 Wie dink jy gee meer om oor die “hoofmeisie -titel”? D…

1.9 Wie dink jy gee meer om oor die “hoofmeisie -titel”? Die dogters of die ma’s? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)

Read Details

Vraag 2: Voornaamwoorde  (6 x 0.5)[3] Identifiseer die voo…

Vraag 2: Voornaamwoorde  (6 x 0.5)[3] Identifiseer die voornaamwoorde in die volgende sinne en bepaal watter tipe voornaamwoord dit is:

Read Details

Vraag 8: Bywoorde (6 x 0.5)[3] Identifiseer die bywoorde…

Vraag 8: Bywoorde (6 x 0.5)[3] Identifiseer die bywoorde in die volgende sinne en benoem die tipe bywoord.

Read Details

1.10 Jy het die film in die klas gekyk. Het jy die film ge…

1.10 Jy het die film in die klas gekyk. Het jy die film geniet? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)

Read Details

KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM JOU LEESSTUK OOP TE MAAK.

KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM JOU LEESSTUK OOP TE MAAK.

Read Details

VRAAG 3 3.1 Natriumkarbonaat (of wassoda) word gebruik…

VRAAG 3 3.1 Natriumkarbonaat (of wassoda) word gebruik as ‘n skoonmaakmiddel vir huishoudelike doeleindes, soos om klere te was. Natriumkarbonaat is ‘n bestanddeel van baie droë seepoeiers. ‘n Paar Gr11-leerders wil die reaksie tussen sure en basisse ondersoek. Hulle reageer natriumkarbonaat met soutsuur.   3.1.1 Skryf die gebalanseerde chemiese vergelyking vir bogenoemde reaksie neer. (3) 3.1.2 Definieer ‘n basis in terme van die Brönsted-Lowry-teorie.  (2) 3.1.3 Skryf ‘n gebalanseerde chemiese vergelyking neer wat die volledige ionisasie van soutsuur in water toon. (2) 3.1.4 Definieer die term amfoteriese stof (amfoliet) en identifiseer die stof/we in die reaksie in Vraag 3.1.1 wat as ‘n amfoteriese stof/we (amfoliet) kan optree. (2) 3.2 Beskou die volgende protolitiese reaksies en identifiseer die suur-basis-gekonjugeerde pare.   3.2.1 H2O + NH3 → NH4+  +  OH- (2) 3.2.2 OH-  +  HCO3-   → H2O  +  CO32- (2) 3.4 ‘n Standaard natriumhidroksiedoplossing word in ‘n 250 cm3 volumetriese fles voorberei. Tydens ‘n titrasie neutraliseer 20 cm3 van ‘n 0,1 mol.dm-3 salpetersuuroplossing 25 cm3 van die bogenoemde standaardoplossing volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: HNO3(aq) + NaOH(aq) → NaNO3(aq) + H2O(l)     3.4.1 Bereken die konsentrasie van die NaOH -oplossing wat geneutraliseer is. (5) 3.4.2 Bereken die massa natriumhidroksied wat gebruik word om die standaardoplossing in die volumetriese fles voor te berei. (4)     [22]

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,382 44,383 44,384 44,385 44,386 … 68,367 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top