SECTION B – COMPANY PROCEDURE 4. Advise Pete whether the…
SECTION B – COMPANY PROCEDURE 4. Advise Pete whether the board of LUPEL Ltd has complied with all of its obligations under company law in relation to the matters in numbered paragraphs 1 and 3 of his letter of complaint. (9 marks)
Read DetailsSECTION C – INSOLVENCY 12. Advise the directors as to the…
SECTION C – INSOLVENCY 12. Advise the directors as to their options with regard to formal corporate procedures to attempt to rescue the business and the advantages and disadvantages of each from the perspective of Eight till Late Limited and its directors? (16 marks)
Read DetailsINSTRUKSIES 1. Die antwoorde wat jy in hierdie ass…
INSTRUKSIES 1. Die antwoorde wat jy in hierdie assessering gee, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3. Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4. Daar is sewe (7) vrae in hierdie assessering. Jy moet al die vrae voltooi. 5. Nommer jou vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6. Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Toon ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal, duidelik. Volpunte sal nie noodwendig slegs vir korrekte antwoorde toegeken word nie. 8. Waar van toepassing, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 9. ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 10. Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 11. Dien EEN pdf in, benoem jou pdf soos volg: WISK_IEB GR10_VOORLETTER_VAN_T03_SBA005 12. Bewaar afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.
Read DetailsWANNEER DIE TYD VAN HIERDIE TOETS VERSTREKE IS SAL DIT SLUIT…
WANNEER DIE TYD VAN HIERDIE TOETS VERSTREKE IS SAL DIT SLUIT. NADAT JY HIERDIE TOETS VOLTOOI HET, DRUK ”SUBMIT” EN DAN ”NEXT”. ‘n QUIZ WAT GENOEM WORD: SBA 005 OPLAAI, SAL VIR 30 MINUTE OOP WEES OM JOU ANTWOORDBLAD AS PDF OP TE LAAI. VOLTOOI JOU TOETS MET ‘n BLOU PEN.
Read Details