GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

7.10  Daar kan ook na akteurs en aktrises verwys word as k…

7.10  Daar kan ook na akteurs en aktrises verwys word as karakters.   (1) 

Read Details

  SECTION B: DRAMA      Vraag 6:   Kyk watter term…

  SECTION B: DRAMA      Vraag 6:   Kyk watter term in Kolom A pas die beste by die definisie in Kolom B. Kies die regte antwoord van die lys.   [10]

Read Details

10.9  _________ is die keerpunt of hoë punt van ‘n storie….

10.9  _________ is die keerpunt of hoë punt van ‘n storie.  (1)   

Read Details

9.4  As dit ‘n teater of fliek opvoering was wat hier plaa…

9.4  As dit ‘n teater of fliek opvoering was wat hier plaasvind, watter ander rekwisiete (props) sou jy inbring om dit meer realisties of geloofwaardig te maak.  Noem ten minste 4. (4) 

Read Details

10.4  Ons gebruik ____________ om ons stemme te versterk. …

10.4  Ons gebruik ____________ om ons stemme te versterk.  (1) 

Read Details

10.3  Artikulasie beteken om ________te praat:  (1) 

10.3  Artikulasie beteken om ________te praat:  (1) 

Read Details

9.2  Hoe weet ons dat die drie dogters studente is? (1) 

9.2  Hoe weet ons dat die drie dogters studente is? (1) 

Read Details

3.3  Gee enige 2 voorbeelde van 3D Geometriese vorms.  (…

3.3  Gee enige 2 voorbeelde van 3D Geometriese vorms.  (2) 

Read Details

3.5  Noem die 2 tipes ruimte wat ons in ‘n kunswerk vind. …

3.5  Noem die 2 tipes ruimte wat ons in ‘n kunswerk vind.  (2) 

Read Details

2.7  Die Groeperingsreël dui daarop dat items op ‘n kunswe…

2.7  Die Groeperingsreël dui daarop dat items op ‘n kunswerk oorvleuel moet word.   (1) 

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 67,451 67,452 67,453 67,454 67,455 … 81,333 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top