GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

10.8  Die gehoor ervaar ‘n merkwaardige of____________ wan…

10.8  Die gehoor ervaar ‘n merkwaardige of____________ wanneer dinge goed uitdraai na ‘n gespanne toneel.  (1) 

Read Details

10.2  Opwarming sal ons help om nie ________ te raak wanne…

10.2  Opwarming sal ons help om nie ________ te raak wanneer ons baie aktief is nie.  (1) 

Read Details

2.10  Die elemente van kuns en beginsels van ontwerp moet…

2.10  Die elemente van kuns en beginsels van ontwerp moet heeltemal geïgnoreer word wanneer ‘n stil lewe gemaak word.  (1) 

Read Details

  Vraag 3:  Illustreer of toon jou begrip deur die volgend…

  Vraag 3:  Illustreer of toon jou begrip deur die volgende vrae te beantwoord.    3.1  Gee enige 2 voorbeelde van 2D Geometriese vorms.  (2) 

Read Details

  Vraag 5: Analise van Kuns   Bestudeer die kunswerk en be…

  Vraag 5: Analise van Kuns   Bestudeer die kunswerk en beantwoord die vrae wat volg.     REGS KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE BEELD OP ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK VIR VRAAG 5:        5.1  Wat sien jy alles in die kunswerk?  (4) 

Read Details

2.5  Die Reël van Kans dui daarop dat die gebruik van ‘n g…

2.5  Die Reël van Kans dui daarop dat die gebruik van ‘n gelyke aantal voorwerpe meer interessant is om na te kyk as ‘n ongelyke aantal voorwerpe.    (1) 

Read Details

7.4  Skouspel in ‘n drama verwys slegs na kostuums en nie…

7.4  Skouspel in ‘n drama verwys slegs na kostuums en nie stutte/props nie.  (1) 

Read Details

  Vraag 8: Gebruik die diagram hieronder om die volgende…

  Vraag 8: Gebruik die diagram hieronder om die volgende vrae te beantwoord.      REGS KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE BEELD OP ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK VIR VRAAG 8:       8.1 Skryf die name neer van die verskillende stadiums wat plaasvind in die verloop van ‘n toneelstuk, volgens die nommers op die diagram:   1.  [antwoord1] 2.  [antwoord2] 3.  [antwoord3] 4.  [antwoord4] 5.  [antwoord5]   (5)

Read Details

3.2  Gee enige 2 voorbeelde van 2D Organiese vorms.  (2)…

3.2  Gee enige 2 voorbeelde van 2D Organiese vorms.  (2) 

Read Details

7.3  Konflik kan as tema vir ‘n toneelstuk gebruik word. …

7.3  Konflik kan as tema vir ‘n toneelstuk gebruik word.  (1) 

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 67,453 67,454 67,455 67,456 67,457 … 81,333 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top