GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

SECTION BQUESTION 2   2.1 Tabulate two differences b…

SECTION BQUESTION 2   2.1 Tabulate two differences between mitosis and meiosis.  How to insert a table:> First plan your table before you continue further. > Look just above your answer block, and click on the “Table” tab (next to “Tools’)> Then hover over “Table” and move the cursor to the right to select the desired amount of rows and columns> Click on “Table” again and select “Table properties”> Ensure that the Border width is set to “1” (7)

Read Details

TOTAAL AFDELING A:  51

TOTAAL AFDELING A:  51

Read Details

AFDELING CVRAAG 4 4.1 ‘n Ondersoek is gedoen om die ve…

AFDELING CVRAAG 4 4.1 ‘n Ondersoek is gedoen om die veranderinge in bloedglukosevlakke oor ‘n tydperk van 15 uur waar te neem. Twintig deelnemers het aan die studie deelgeneem. Hulle het soos gewoonlik met hulle dag voortgegaan. Hulle bloed is elke uur gemeet. Die gemiddeldes was bereken en getabuleer. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. Tyd Bloed glukose (mg/dL) Tyd Bloed glukose (mg/dL) 07:00 90 15:00 90 08:00 150 16:00 100 09:00 90 17:00 90 10:00 80 18:00 80 11:00 90 19:00 90 12:00 100 20:00 160 13:00 90 21:00 90 14:00 80 22:00 80  

Read Details

TOTAAL AFDELING B: 61

TOTAAL AFDELING B: 61

Read Details

1.1.9 In die onderstaande tabel is sekere mRNS kodons en d…

1.1.9 In die onderstaande tabel is sekere mRNS kodons en die aminosure wat met hulle geassosieer word. Bestudeer die tabel en beantwoord dan vraag 1.1.9. Tabel van mRNS kodons en hulle aminosure mRNS Aminosuur mRNS Aminosuur AAG Lisien CUU Leusien GAA Glutamiensuur CAU Histidien AGU Serien GUA Valien UAU Tirosien CCG Prolien UUC Fenielalanien UGG Triptofaan Die oorspronklike DNS basis-drietal vir Serien is:A.   TCAB.   AGUC.   UCAD.   TCT (2)

Read Details

VRAAG 5   5.1 William het in ‘n donker tonnel geloop…

VRAAG 5   5.1 William het in ‘n donker tonnel geloop. Aan die einde van die tonnel was ‘n deur. Toe hy die deur oopmaak, was hy vir ‘n oomblik verblind deur die helder lig. Verduidelik wat ‘n refleksboog is en beskryf hoe dit die veranderinge in William se oë meebring wanneer hy die deur oopmaak. Noem al die relevante strukture wat betrokke is by die pupil-refleks en die senuweestelsel, om te verduidelik hoe en waarom sy pupille gereageer het op die skielike verandering in ligintensiteit. Verduidelik ten slotte waarom hierdie pupil-refleks belangrik is.      InhoudSinteseTotaal (17)(3)[20]

Read Details

3.1.3 Die letter N verteenwoordig die dominante alleel en n…

3.1.3 Die letter N verteenwoordig die dominante alleel en n die resessiewe alleel. Kies die korrekte genotipes vir die volgende individue: Persoon Genotipes (a) Hulle seun [a](b) Anna se oom [b](c) Mike [c](d) Anna [d] 1.  XNY2.  XnY3.  XNXn4.  XNXN (4)

Read Details

3.1.4 Anna en Mike wil nog ‘n kind hê. Teken ‘n genetiese…

3.1.4 Anna en Mike wil nog ‘n kind hê. Teken ‘n genetiese diagram om die kruising tussen Anna en Mike te wys. Sluit al die vereiste stappe en byskrifte in, asook die fenotipiese en genotipiese resultate en hul verhoudings. Neem ‘n duidelike foto of skandeer jou diagram en laai dit in hierdie vraag op, deur die knoppie hieronder te gebruik. (10)

Read Details

Vrae 1.1.6 en 1.1.7 is gebaseer op die onderstaande diagram….

Vrae 1.1.6 en 1.1.7 is gebaseer op die onderstaande diagram. Bestudeer die diagram en beantwoord dan vrae 1.1.6 en 1.1.7. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:  

Read Details

1.4.1 Which phase of meiosis is shown in the diagram?  (…

1.4.1 Which phase of meiosis is shown in the diagram?  (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 68,626 68,627 68,628 68,629 68,630 … 83,189 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top