AFDELING BVRAAG 2 2.1 Tabuleer twee verskille tuss…
AFDELING BVRAAG 2 2.1 Tabuleer twee verskille tussen mitose en meiose. Doen die volgende om die tabel te maak:> Beplan eers jou tabel voordat jy voortgaan.> Kyk net bo jou antwoordblok, en klik op “Table” (langs “Tools”)> Beweeg die muis regs van “Table” en kies hoeveel rye en kolomme jy nodig gaan hê.> Klik weer op “Table” en kies “Table properties”.> Maak seker dat die “Border width” op “1” gestel is. (7)
Read Details