6.3 Skryf ‘n opstel (van om…
6.3 Skryf ‘n opstel (van omtrent een en ‘n half bladsye) waarin jy die werk van · EEN Suid-Afrikaanse Eko-ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee, En · EEN Internasionale Eko-ontwerper / ontwerpagentskap / ateljee wie se werk volhoubare bronne / materiale ondersoek en dit omskep in belangrike ontwerpprodukte / omgewings. Verwys na die volgende in jou bespreking: · Doelwitte en invloede. · Naam van die ontwerper / ontwerp groep, en ‘n bespreking van EEN voorbeeld · Transformasie van sy volhoubare materiaal · Die impak daarvan op die omgewing en die samelewing Jy mag NIE verwys na enige ontwerper / ontwerponderneming wat jy voorheen bespreek het nie, of ontwerpvoorbeelde waarna jy in hierdie vraestel verwys het nie. (15)
Read Details1.1 Verwys na die beeld van FIGUUR A hieronder en beantwoo…
1.1 Verwys na die beeld van FIGUUR A hieronder en beantwoord die vraag wat volg: (10) Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR A te sien FIGUUR A Bespreek die gebruik van die volgende elemente en beginsels van Ontwerp in Figuur A: Balans Fokus punt Ritme Kontras Vorm (5 x 2)
Read Details2.2 Verwys na die beeld van FIGUUR C hieronder en beantwo…
2.2 Verwys na die beeld van FIGUUR C hieronder en beantwoord die vraag wat volg: Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR C te sien FIGUUR C Verduidelik die gebruik van simboliek en kleur as bydraende faktore in die begrip van die boodskap in die plakkaat (4)
Read Details5.3 Verwys na die beelde van FIGUUR H hieronder en beantw…
5.3 Verwys na die beelde van FIGUUR H hieronder en beantwoord die vraag wat volg: Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR H te sien FIGUUR H Bespreek die werk van een Suid-Afrikaanse Ontwerper wat handwerk op ‘n kontemporêre manier gebruik het. Gebruik die volgende riglyne: Noem die ontwerper. Hulle doelwitte ‘n Voorbeeld Hoe weerspieël dit tradisionele handwerk? Metodes en materiale Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek het of voorbeelde van ontwerp wat in hierdie vraestel verskyn nie (10)
Read DetailsVRAAG 3 3.1 Vergelyk die stoel in FIGUUR D met die va…
VRAAG 3 3.1 Vergelyk die stoel in FIGUUR D met die van FIGUUR E. Regskliek op die knoppies hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR D en FIGUUR E te sien. FIGUUR D & E Verwys na die volgende in jou vergelyking Teikenmark Kleur Inspirasie / Invloede Funksie Materiaal (5X2) (10)
Read DetailsVRAAG 6 Verwys na die beelde van FIGUUR I en die aanhal…
VRAAG 6 Verwys na die beelde van FIGUUR I en die aanhaling hieronder , en beantwoord dan die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR I te sien FIGUUR I OMGEWINGS ONTWERP ‘As ‘n ontwerper, verstaan mens nou meer as ooit van tevore dat die oplossing vir omgewingsfaktore nou meer relevant is as ooit. Ontwerp kan betrokke raak op ‘n emosionele sowel as ‘n sosiale vlak. Dit lei wanneer ‘n behoefte ontstaan, wat vereis dat ons ‘n probleem moet op los. ‘ 6.1 Bespreek TWEE eienskappe van volhoubare ontwerp. (2)
Read Details