GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

3.3.1. Identifiseer elk van die algemene diereweefseltipes…

3.3.1. Identifiseer elk van die algemene diereweefseltipes wat in die prente voorgestel word. (4)   A [A] B [B] C [C] D [D]  

Read Details

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die …

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord:  1.  Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie.  2.  Lees al die vrae aandagtig deur.  3.  Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie.  4.  Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word.   5.  Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera.  6.  Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word.   7.  Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen.  8.  Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie.  9.  U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig. 

Read Details

2.2.1. Identifiseer in watter fase van mitose hierdie sel…

2.2.1. Identifiseer in watter fase van mitose hierdie sel is. (1)

Read Details

Dit is ‘n ekstra “opstelvraag” -antwoordblok. Jy mag SLEGS h…

Dit is ‘n ekstra “opstelvraag” -antwoordblok. Jy mag SLEGS hierdie teksboks gebruik as ‘n vorige ontbreek of nie behoorlik funksioneer nie.  As jy besluit om hierdie teksboks te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag.

Read Details

2.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die v…

2.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg   OM DIE DIAGRAM TE BESIGTIG, REGS-KLIK OP DIE BLOK HIERONDER EN MAAK DIT OOP IN ‘N NUWE ‘TAB’:    

Read Details

1.1.5 Die naam van die selle waaruit vetweefsel bestaan. A…

1.1.5 Die naam van die selle waaruit vetweefsel bestaan. A. Chondrosiete B. Fibroblaste C. Adiposiete D. Osteosiete (2)

Read Details

1.4.1 Verskaf ‘n gepaste hipotese vir Andrew se ondersoek….

1.4.1 Verskaf ‘n gepaste hipotese vir Andrew se ondersoek.  (2)

Read Details

3.3.3. Study Tissue D and answer the questions that follow…

3.3.3. Study Tissue D and answer the questions that follow.     a) What specific type of tissue is this? (1)

Read Details

1.1.6 Die naam van die selle waaruit kraakbeenweefsel best…

1.1.6 Die naam van die selle waaruit kraakbeenweefsel bestaan. A. Chondrosiete B. Fibroblaste C. Adiposiete D. Osteosiete (2)

Read Details

3.2.5. Name the types of cells that make up the tissue C i…

3.2.5. Name the types of cells that make up the tissue C in Diagram 1 and N in Diagram 2. (2)   [1] [2]    

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,547 73,548 73,549 73,550 73,551 … 82,583 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top