GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toep…

1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die korrekte opsie uit die lys.  KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Hoë CO2 vlakke in die bloed sal die brein se … stimuleer. A asemhalingsentrum B kardiovaskulêre sentrum 1.3.2 Lae watervlakke in die bloed sal veroorsaak dat… A meer ADH deur die hipotalamus afgeskei word. B minder water vanuit die filtraat geabsorbeer word. 1.3.3 Hoë sout konsentrasie in die bloed sal veroorsaak dat… A die byniere gestimuleer word B meer aldosteroon in die bloed afgeskei word. 1.3.4 ‘n Afname in temperatuur sal veroorsaak dat… A bloed na die oppervlak van die liggaam vervoer word. B vasokonstriksie plaasvind. 1.3.5 Lae tiroksienvlakke in die bloed sal veroorsaak dat… A die pituïtêre klier gestimuleer word om meer TSH af te skei.   B die skildklier minder tiroksien afskei.   1.3.6 Lae glukose vlakke in die bloed sal veroorsaak dat… A die pankreas  glukagon afskei. B glikogeen omskep word in glukose. 1.3.1  [1] 1.3.2  [2] 1.3.3  [3] 1.3.4  [4] 1.3.5  [5] 1.3.6  [6]

Read Details

2.3 Die diagram hieronder toon die interaksie tussen “klie…

2.3 Die diagram hieronder toon die interaksie tussen “klier X” en ‘n ovarium tydens die menstruele siklus van ‘n vrou. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:  

Read Details

3.1.3 Eenheid (2)

3.1.3 Eenheid (2)

Read Details

You are running a mammography screening program in a van tha…

You are running a mammography screening program in a van that travels around your health district. A 45-year-old woman has a mammogram. The study is interpreted as “suspicious for malignancy” by the radiologist. The patient asks you: “Does this mean I have cancer?”, and you (correctly) answer “No, we have to do further testing.” She then asks, “OK, I understand that the mammogram isn’t the final answer, but given what we know now, what are the chances that I have breast cancer?”  Assume that the overall risk of breast cancer in any 45-year-old woman, regardless of mammogram result, is 0.1% or one in a thousand. Imagine: 10,000 women, 0.1% of whom have cancer: 9,990 women without cancer 10 women with cancer 8 women with a positive mammogram who have cancer 2 woman with a negative mammogram who has cancer 9490 women with a negative mammogram who do not have cancer 500 women with a positive mammogram who do not have cancer. What is the Test’s Sensitivity? Include the formula, calculation and the answer.  

Read Details

4.1.5 Taking into consideration that the participants coul…

4.1.5 Taking into consideration that the participants could go about their day as usual, give an example of what could have caused the change that you described in 4.1.4.  (2)

Read Details

3.2.5 Hoeveel verskillende genotipes is daar in die nagesl…

3.2.5 Hoeveel verskillende genotipes is daar in die nageslag teenwoordig? Tik slegs die nommer (numeries). Geen lettes of leestekens nie. (1)

Read Details

3.1.1 (a) Is LNS ‘n outosome afwyking?  (1)

3.1.1 (a) Is LNS ‘n outosome afwyking?  (1)

Read Details

Hierdie is ‘n ekstra teksboks. Jy mag SLEGS hierdie teksboks…

Hierdie is ‘n ekstra teksboks. Jy mag SLEGS hierdie teksboks gebruik as ‘n vorige een ontbreek het of nie behoorlik gefunksioneer het nie. As jy besluit om hierdie teksboks te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag.

Read Details

1.1.2 Die profiel uitslae van verskeie DNS monsters wat op…

1.1.2 Die profiel uitslae van verskeie DNS monsters wat op ‘n misdaadtoneel gevind was, word hieronder getoon. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:   Watter gevolgtrekking kan ‘n DNS analis maak oor die misdaad? A. Slegs verdagte X was betrokke.B. Slegs verdagte Y was betrokke.C. Beide verdagtes X en Y was betrokke.D. Nie een van die verdagtes was by die misdaad betrokke nie. (2)

Read Details

SECTION CQUESTION 4 4.1 An investigation was done to o…

SECTION CQUESTION 4 4.1 An investigation was done to observe the changes in blood glucose levels over a period of 15 hours. Twenty participants took part in the study. They went about their day as usual, and their glucose levels were measured every hour. The average was calculated and tabulated below. Study the table and answer the questions that follow. Time Blood glucose (mg/dL) Time Blood glucose (mg/dL) 07:00 90 15:00 90 08:00 150 16:00 100 09:00 90 17:00 90 10:00 80 18:00 80 11:00 90 19:00 90 12:00 100 20:00 160 13:00 90 21:00 90 14:00 80 22:00 80  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,995 73,996 73,997 73,998 73,999 … 88,563 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top