1.1.8 Die volgende string DNS was gebruik as ‘n templaat i…
1.1.8 Die volgende string DNS was gebruik as ‘n templaat in die produksie van ‘n sekere proteïen:ACT CGT ATG Identifiseer die antikodons wat betrokke sal wees in die produksie van die proteïen. A. TGA GCA TACB. UGA GCA UACC. AGU CGA UACD. ACU CGU AUG (2)
Read Details