4.2 Voltooi die paragraaf deur die korrekte woorde te kies…
4.2 Voltooi die paragraaf deur die korrekte woorde te kies: Sellulêre respirasie vind plaas binne die [1] van selle om [2] vry te stel vanuit voedsel, in die vorm van [3]. [4] diffundeer vanuit die kapillêre in die selle in en [5] diffundeer in die kapillêre in. (5)
Read Details3.1.1 Voltooi die pad wat bloed in die liggaam neem deur d…
3.1.1 Voltooi die pad wat bloed in die liggaam neem deur die korrekte woord vanuit die opsies te kies: [1] bloed word vanuit die hart vervoer deur arterieë na die kop, arms en onderlyf. Gaswisseling vind dan in die [2] plaas. [3] bloed word dan deur [4] vervoer na die regter atrium. Bloed verlaat die [5] in die pulmonêre arterie oppad na die [6] om [7] te word. (7)
Read DetailsHierdie is ‘n ekstra “opstel vraag” antwoord-boks. Gebruik…
Hierdie is ‘n ekstra “opstel vraag” antwoord-boks. Gebruik hierdie teksboks SLEGS indien ‘n vorige boks foutief of uitgelaat is. Indien jy wel ‘n antwoord hier plaas, nommer dit asseblief korrek en soortgelyk aan die vraag wat gevra is.
Read Details1.2 Kies die korrekte term vir die volgende beskrywings….
1.2 Kies die korrekte term vir die volgende beskrywings. 1.2.1 Die beweging van deeltjies van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie. [1] (1) 1.2.2 Bloedvate wat bloed van die hart af wegdra. [2] (1) 1.2.3 Bloedvate wat bloed teen ‘n verlaagde druk vervoer, teen swaartekrag. [3] (1) 1.2.4 Inaseming en uitaseming is voorbeelde van… [4] (1) 1.2.5 Kies die twee kringlope van die bloedsomloopstelsel. [5] (1)
Read Details