GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.7) In the formCreate procedure call the procedures from 1….

1.7) In the formCreate procedure call the procedures from 1.6 and1.7 to read and sort the arrays. Then get a random number between 1 and 14 (including both) and display the year and fact in the RichEdit-component each on its own line.  (6) In die formCreate-prosedure, moet jy die prosedures van 1.6 en 1.7 omskakel om die skikkings te lees en te sorteer. Kry dan ‘n ewekansige getal tussen 1 en 14 (beide ingesluit) en vertoon die jaar en feit elk op sy eie reël in ‘n RichEdit-komponent.   Right click on the blue button below to open a sample of the output in a new tab.     Regskliek op die onderstaande blou knoppie om ‘n voorbeeld van die uitgawe in ‘n nuwe tab oop te maak.       TOTAL FOR QUESTION 1 [45] TOTAAL VIR VRAAG 1  

Read Details

Discover groups of similar customers using clustering. Each…

Discover groups of similar customers using clustering. Each customer is associated with 2 attributes (X1 and X2).

Read Details

2.1) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only c…

2.1) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code.Create a SQL statement to display the Year, Event and Medal won by the Russian team (NOC =  RUS) From the table Events display in Event in ascending order (4) Voltooi die btnQ2_1ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL-stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode wat gegee is, verander nie. Skep ‘n SQL-stelling om die Jaar, Item en Medalje wat deur die Russiese span (NOC = RUS) gewen is uit die Items tabel in stygende volgorde te vertoon. 2.2) Complete the  btnQ2_2ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code.Create a SQL statement to display the PName from the People table with the Event they participated in for the Russian team in the year 2008. Remember PeopleID is the foreign key and connects to the PID  in People. (5) Voltooi die btnQ2_2ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL -stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode wat gegee is, verander nie. Skep ‘n SQL-stelling om die PName uit die People-tabel te vertoon saam met die item waaraan hulle in 2008 vir die Russiese span deelgeneem het. Onthou PeopleID is FOREIGN KEY wat aansluit by die PID in People.  

Read Details

2.3) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only…

2.3) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code. Create the SQL statement to find the average height for each team (i.e. the same NOC). Name the average height column ‘Average’. (4) Voltooi die btnQ2_1ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL -stelling in die prosedure skep. MOENIE die res van die kode verander nie. Skep die SQL -stelling om die gemiddelde hoogte vir elke span te bepaal, (d.w.s. dieselfde NOC). Noem die gemiddelde hoogte kolom ‘Gemiddeld’. 2.4) Complete the  btnQ2_4ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code. Delete all the records in the events table for the year 2000.(You can restore the database by clicking the reset Database button) (3) Voltooi die btnQ2_4ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL-stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode soos gegee verander nie. Vee alle rekords in die itemstabel vir die jaar 2000 uit. (Jy kan die databasis herstel deur op die Herstel databasis knoppie te klik) TOTAL FOR QUESTION 2 [16] TOTAAL VIR VRAAG 2  

Read Details

Examine the training set below and select the equation that…

Examine the training set below and select the equation that best describes the CG application. (a) (b)

Read Details

SECTION C – PROBLEM SOLVING – TOTAL 35 MARKS AFDELING C -…

SECTION C – PROBLEM SOLVING – TOTAL 35 MARKS AFDELING C – PROBLEEMOPLOSSING – TOTAAL 35 PUNTE   

Read Details

SECTION A – BASIC PROGRAMMING – TOTAL 45 MARKS AFDELING A…

SECTION A – BASIC PROGRAMMING – TOTAL 45 MARKS AFDELING A – BASIESE PROGRAMMERING – TOTAAL 45 PUNTE  

Read Details

2.1) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only c…

2.1) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code.Create a SQL statement to display the Year, Event and Medal won by the Russian team (NOC =  RUS) From the table Events display in Event in ascending order (4) Voltooi die btnQ2_1ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL-stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode wat gegee is, verander nie. Skep ‘n SQL-stelling om die Jaar, Item en Medalje wat deur die Russiese span (NOC = RUS) gewen is uit die Items tabel in stygende volgorde te vertoon. 2.2) Complete the  btnQ2_2ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code.Create a SQL statement to display the PName from the People table with the Event they participated in for the Russian team in the year 2008. Remember PeopleID is the foreign key and connects to the PID  in People. (5) Voltooi die btnQ2_2ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL -stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode wat gegee is, verander nie. Skep ‘n SQL-stelling om die PName uit die People-tabel te vertoon saam met die item waaraan hulle in 2008 vir die Russiese span deelgeneem het. Onthou PeopleID is FOREIGN KEY wat aansluit by die PID in People.  

Read Details

5.1) You have been provided  with a text file called Ahlete…

5.1) You have been provided  with a text file called Ahletes.txt . Each line has the athletes full name followed by a hash (#) and then the qualifying time in hours : minutes . seconds. e.g.Cornelia Aalten#27:49.3Antti Sami Aalto#27:48.55Einar Ferdinand Einari Aalto#27:49.12 Read in the file, create a code for each athlete based on the rules given below, and then create a string consisting of their time in brackets followed by their code. Store these strings in a suitable data structure.Rules for code: Code is all  capitals First 2 letters of the first name, followed by the first letter for any other names (except the surname) and the first 2 of their surname plus a number which starts at 1000 and goes up. They are allocated the number as per the order of the text file. first line of the text file gets 1000 second line gets 1001 etc. If this was the first 3 lines of the text file then   Textfile line Code Cornelia Aalten#27:49.3  COAA1001 Antti Sami Aalto#27:48.55 ANSAA1002 Einar Ferdinand Einari Aalto#27:49.12 EIFEAA1003   (15) Daar is ‘n tekslêer genaamd Ahletes.txt wat jy nou moet gebruik. Elke lyn het die atlete se volle naam gevolg deur ‘n hash (#) en dan die kwalifiserende tyd in ure, minute en sekondes. bv. Cornelia Aalten#27:49.3Antti Sami Aalto#27:48.55Einar Ferdinand Einari Aalto#27:49.12 Lees die lêer in, skep ‘n kode vir elke atleet op grond van die reëls hieronder en skep dan ‘n string wat bestaan uit hul tyd tussen hakies, gevolg deur hul kode. Stoor hierdie stringe in ‘n geskikte datastruktuur. Reëls vir die kode: Die hele kode moet in hoofletters wees Die eerste 2 letters van die voornaam, gevolg deur die eerste letter vir enige ander name (behalwe die van) en die eerste 2 letters van hul van plus ‘n getal wat by 1000 begin en styg. Hulle kry die nommer volgens die volgorde van die tekslêer. eerste reël van die tekslêer kry 1000 tweede reël kry 1001 ens. As dit die eerste 3 reëls van die tkslêer was dan sal die kode so lyk:   Tekslêer reël Kode Cornelia Aalten#27:49.3  COAA1001 Antti Sami Aalto#27:48.55 ANSAA1002 Einar Ferdinand Einari Aalto#27:49.12 EIFEAA1003   5.2) Create a user defined procedure to sort the list of (time) code strings in increasing time order. (8) Skep ‘n gebruikersgedefinieerde prosedure om die lys van (tyd) kode stringe in stygende tydvolgorde te sorteer. 5.3) Create a user defined procedure to fill the 2D array arrStart with their (time)code strings in such a way that the display method will work without you changing the btnDisplayClick procedure. Right click the button below to see what it should display. Call the user defined procedures you created in the space indicated in the btnDisplayClick procedure.   (12)     Skep ‘n gebruikersgedefinieerde prosedure om die 2D-skikking arrStart met hul (tyd) kode -stringe op so ‘n manier te vul dat die vertoonmetode werk sonder dat jy die btnDisplayClick -prosedure verander. Regskliek op die bostaande blou knoppie om te sien wat vertoon moet word. Roep die gebruikersgedefinieerde prosedures wat jy geskep het in die spasie wat in die btnDisplayClick -prosedure aangedui word. NOTE The Memo memCheck, btnDisplayCodes have been left in, and can be used if you want to do checking, but are not required.     Die Memo memCheck, btnDisplayCodes is ingelos en kan gebruik word as jy wil ter wille van kontrole maar dis nie nodig nie.   TOTAL FOR QUESTION 5 [35] TOTAAL VIR VRAAG 5 TOTAL FOR EXAM [150] TOTAAL VIR DIE EKSAMEN  

Read Details

1.3) In the ‘Create List’ button’s click procedure write the…

1.3) In the ‘Create List’ button’s click procedure write the code code  to add all the years from 1896  until 2020 that we would have expected the Olympics to take place. Remember that the Olympics took place every 4 years. (We will ignore the fact that the Olympics was cancelled twice.)Your solution must use a loop to determine these numbers. (4) Skryf die kode vir die prosedure vir die ‘Skeplys’-knoppie (‘Create List’ button) om al die jare van 1896 tot 2020 by te voeg waarin die Olimpiese Spele sou plaasvind. Onthou dat die Olimpiese Spele elke 4 jaar plaasgevind het. (Ons moet die feit ignoreer dat die Olimpiese Spele twee keer afgelas is.)Jou oplossing moet ‘n lus gebruik om hierdie getalle te bepaal. 1.4) In the button ‘Non Leap years’ click procedure call your user defined procedure to add the memo to the form. Then go through the values in the listbox and count how many of those numbers are leap years, if it is not a leap year add the number to the memo. At the end display a show message dialog box which displays the number of leap years with a suitable message. (9) As die knoppie ‘Nie skrikkeljare’ (‘Non Leap years’) gedruk word, moet die gebruikers gedefinieerde prosedure geroep word om die memo by die vorm by te voeg. Gaan dan deur die waardes in die keuselys en tel hoeveel van die jaargetalle skrikkeljare is, as dit nie ‘n skrikkeljaar is nie, voeg die nommer by die memo. Vertoon aan die einde ‘n dialoogkassie (show message dialog box) met ‘n gepaste boodskap wat die aantal skrikkeljare sal aandui.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 33,208 33,209 33,210 33,211 33,212 … 57,767 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top