INLIGTING: A. Voorraadsaldo’s: 28 FEBRUAR…
INLIGTING: A. Voorraadsaldo’s: 28 FEBRUARIE 2021 1 MAART 2020 (R) (R) Grondstowwe 55 200 36 800 Goedere-in-bewerking 89 784 42 500 Klaarprodukte 63 000 55 000 B. Transaksies gedurende die jaar: (R) Kredietaankope van grondstowwe 566 600 Vervoerkoste op grondstowwe kontant betaal 23 600 Foutiewe grondstowwe aan verskaffers teruggestuur 18 300 Kontantaankope van fabriek indirekte materiaal 24 600 Produksielone ? Salaris en lone 245 000 Huuruitgawe 296 600 Water en elektrisiteit 128 000 Versekering 96 900 Fabriek diverse uitgawes 44 444 C. Produksielone: Getal werknemers 4 Normale tyd – ure gewerk per werknemer 1 920 uur Oortyd ure gewerk per werknemer 320 uur Normale tydkoers R48,00 Oortydkoers 1,5 keer die normale koers Aftrekkings en bydraes: WERK-NEMER WERK-GEWER Pensioenfonds 8% van basiese 9% van basiese Werkloosheids- versekeringsfonds (WVF) 1% van basiese 1% van basiese D. Verbruiksgoedere gebruik in die fabriek beloop R25 116. E. Ingesluit in die salarisse en lone is R88 000 vir indirekte fabrieksarbeid. F. Die huuruitgawe moet tussen die fabriek, verkoopsdepartement en die kantoor in die verhouding 6 : 3 : 1 verdeel word. G. 75% van water en elektrisiteit moet aan die fabriek toegedeel word. H. 1/3 van die versekeringsuitgawe is vir beide die verkoopsdepartement en die kantoor. I. Gedurende die jaar is 8 000 tafels teen ‘n koste van R225,50 verkoop.
Read DetailsVRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE – VERVAARDIGING (60 punte; 36 mi…
VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE – VERVAARDIGING (60 punte; 36 minute) 1.1 Kies die term in KOLOM A wat by ‘n voorbeeld in KOLOM B pas. Skryf slegs die letter (A – E) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Verkoops- en distribusiekoste A Fabriek huur uitgawes 1.1.2 Direkte materiaalkoste B Produksielone 1.1.3 Fabrieksbokoste C Kantoorskryfbehoefte uitgawes 1.1.4 Administratiewe koste D Advertensie uitgawes 1.1.5 Direkte arbeidskoste E Hout wat gebruik word in produksie-proses (5) 1.2 FAST VERVAARDIGERS Die besigheid vervaardig tafels. Die gegewe inligting hou verband met die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2021. GEVRA: 1.2.1 Bereken die direkte arbeidskoste. (7) 1.2.2 Berei die volgende Grootboekrekeninge voor vir die einde van die finansiële jaar: (a) Grondstofvoorraadrekening (7) (b) Fabrieksbokosterekening (10) (c) Goedere-in-bewering-voorraadrekening (7) 1.2.3 Bereken die volgende vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2021. (a) Koste van verkope (4) (b) Bruto wins (4)
Read Details1.3 ZILLIE VERVAARDIGERS Zillie Vervaardigers…
1.3 ZILLIE VERVAARDIGERS Zillie Vervaardigers vervaardig sakkies. Die onderstaande inligting is uit hulle rekords vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie geneem. GEVRA: 1.3.1 Verwys na inligting A hier onder en bereken die bedrag wat deur (a) aangetoon word. (2) 1.3.2 Doen ‘n berekening om die gelykbreekpunt van die getal eenhede te verifieer vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie 2020. (4) 1.3.3 Lewer kommentaar op die gelykbreekpunt en die produksievlak vir albei jare. Haal relevante bedrae in jou kommentaar aan. (4) 1.3.4 Gee ‘n rede vir die verandering in die direkte materiaalkoste per eenheid. (2) 1.3.5 Gee TWEE voorstelle wat die onderneming kan doen om produksie en winsgewendheid te verbeter. Haal bedrae aan. (4) INLIGTING: KOSTES, PRODUKSIE, VERKOPE EN GELYKBREEKPUNT 30 JUNIE 2020 2019 TOTALE KOSTE EENHEIDS- KOSTE EENHEIDS- KOSTE Vaste koste ? 25,00 23,50 Fabrieksbokoste 225 000 18,00 17,00 Administratiewe koste (a) 7,00 6,50 Veranderlike koste ? 71,00 59,50 Direkte arbeidskoste 343 750 27,50 25,60 Direkte materiaalkoste 437 500 35,00 25,00 Verkoops- en distribusiekoste 106 250 8,50 8,90 Getal eenhede vervaardig en verkoop 12 500 11 000 Verkoopprys per eenheid R97,04 R83,00 Gelykbreek getal eenhede 12 001 11 000 [60]
Read Details