INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae en maak seke…
INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae en maak seker jy volg die instruksies. 2. ‘n Spesiale ANTWOORDBOEK word verskaf waarin jy die toepaslike vrae moet beantwoord. 3. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien. 4. MAAK SEKER JY LAAI DIE KORREKTE ANTWOORDBLAD!!!! VERKEERDE DOKUMENTE=0 MAAK SEKER JOU DOKUMENTE EN LÊERS WORD IN DIE KORREKTE FORMAAT GESTOOR: ACCN GR11A T02 SBA004b JOU VAN JOU NAAM JOU DOKUMENT MOET IN ‘N PDF FORMAAT WEES. 5. Jy mag ‘n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Indien jy besluit om die eksamen met die hand te voltooi, maak seker jy skryf netjies en leesbaar. Onleesbare handskrif = 0 7. Maak gebruik van die geallokeerde tyd voorsien by elke vraag. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE. ACCN GR11A T2 SBA004b AB (Vraestel 2).pdf ACCN GR11A T2 SBA004b AB (Vraestel 2).docx
Read Details