2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigd…
2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigde geologiese tydskaal. Die stippellyne is nie deel van die uitsterwingskoers nie, maar word as byskriflyne gebruik om die naam van die uitsterwing aan te dui. Gebruik die grafiek om die vrae te beantwoord wat volg. KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:
Read Details3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. …
3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. ‘n Tabel wat die wetenskaplike en gewone name van 5 verskillende spesies toon. Wetenskaplike naam: Gewone naam: Ursus maritimus Ysbeer Ursus arctos Bruinbeer Ursus americanus Swartbeer Homarus americanus Atlantiese kreef Bufo americanus Amerikaanse padda
Read Details1.1.5 Die diagram hieronder toon sedimentêre rotslae aan o…
1.1.5 Die diagram hieronder toon sedimentêre rotslae aan op die bodem van ‘n oseaan. KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK: ‘n Studie van die nouverwante fossiele in lae A, B en C kan: A. inligting verskaf oor die evolusionêre veranderinge oor tyd. B. bewys dat die spesie in laag C ontstaan het uit die spesie in laag A.C. wys dat die fossiele in laag C gevorm was voor die fossiele in lae A en B.D. bewys dat spesie A uitgesterf het. (2)
Read Details3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. …
3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. ‘n Tabel wat die wetenskaplike en gewone name van 5 verskillende spesies toon. Wetenskaplike naam: Gewone naam: Ursus maritimus Ysbeer Ursus arctos Bruinbeer Ursus americanus Swartbeer Homarus americanus Atlantiese kreef Bufo americanus Amerikaanse padda
Read Details1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfe…
1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfeer in die stikstofsiklus van die biosfeer in te sluit?A. Stikstof is nie baie volop in die atmosfeer nie.B. Min organismes kan atmosferiese stikstofgas direk gebruik.C. Die meeste plante benodig nie organiese stikstofverbindings vir oorlewing nie. D. Oseane absorbeer stikstofgas vinnig. (2)
Read Details