OEFENING 2 Jason gesels met Emma, ’n toergids wa…
OEFENING 2 Jason gesels met Emma, ’n toergids wat hom op ’n toer na rotstekeninge in die Twyfelfonteinomgewing in Namibië geneem het. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord A, B, C of D te kies
Read Details