INSTRUKSIES 1. In hierdie vraestel is daar VIER afdel…
INSTRUKSIES 1. In hierdie vraestel is daar VIER afdelings: AFDELING A: Begrip AFDELING B: Opsomming AFDELING C: Taalvaardigheid AFDELING D: Transaksionele Skryfwerk 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Lees asseblief die instruksies by ELKE vraag noukeurig deur en voer die opdragte presies daarvolgens uit. Let veral op die puntetoekenning by elkeen van die vrae as riglyn vir die antwoord se lengte. 4. Plagiaat sal nie geduld word nie. Gebruik aanhalingstekens indien jy nie jou eie woorde gebruik nie. 5. Goeie taalversorging sal in jou guns tel. 6. Gebruik die volgende spesiale karakters soos dit benodig word. Jy kan dit hier kopieër en plaas in die betrokke plek. ê ï î ü é â ä à ë è ì ô ö ò û
Read Details