VRAAG 6 Pas die breuk in Kolom A by die diagram…
VRAAG 6 Pas die breuk in Kolom A by die diagram in Kolom B. Kies die regte letter uit Kolom C. KOLOM A – BREUK KOLOM B – DIAGRAM KOLOM C 6.1 (4/5) A 8.1 [answ1] 6.2 (1/2) B 8.2 [answ2] 6.3 (3/4) C 8.3 [answ3] 6.4 (5/8) D 8.4 [answ4] 6.5 (1/3) E 8.5 [answ5] (5) Kliek op die knoppie hieronder indien jy nie die prentjies kan sien nie.
Read DetailsVRAAG 3 Pas kolom B om by die terme van kolom A te p…
VRAAG 3 Pas kolom B om by die terme van kolom A te pas. Kolom A Kolom B 1) Veelvoud 2 dae 2) Maat-eenheid 2, 4, 6, 8, 10, 12. 3) 56 dae cm, m, km 4) Plekwaarde 1 Dekade 5) 48 ure Die plek of posisie van ‘n syfer in ‘n getal. 6) 1 km 1000m 7) Faktor Maaltafel van ‘n getal 8) 10 jare 4350 ml 9) 4,35 liter Aantal kere wat ‘n nommer in ‘n getal in kan deel sonder ‘n res. 10) Ewe getal 8 weke (10)
Read Details