GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

WAAR OF VALS Dui aan of die volgende stellings waar of o…

WAAR OF VALS Dui aan of die volgende stellings waar of onwaar is.

Read Details

Watter effekte kan jy met die ANIMATION tab in the PowerPoin…

Watter effekte kan jy met die ANIMATION tab in the PowerPoint program doen ? (1)

Read Details

[answ5] is die verskillende stel koderingsblokke wat jy gebr…

[answ5] is die verskillende stel koderingsblokke wat jy gebruik om die [answ6] op die [answ7] te laat beweeg. (3)

Read Details

Ekstra opstel skryf spasie 

Ekstra opstel skryf spasie 

Read Details

Beantwoord jou keuse vir AFDELING B hier

Beantwoord jou keuse vir AFDELING B hier

Read Details

AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAAG VRAAG 2: NAZI-DUITSLAND…

AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAAG VRAAG 2: NAZI-DUITSLAND SLEUTELVRAAG:  Hoe het die Nazi-party Eugenetika in sy rassebeleid gebruik? Regskliek op die knoppie om die bronne in ‘n nuwe blad te sien

Read Details

INSTRUKSIES VIR GESKIEDENIS EKSAMEN:  1.  Hierdie vrae…

INSTRUKSIES VIR GESKIEDENIS EKSAMEN:  1.  Hierdie vraestel bestaan ​​uit AFDELING A en AFDELING B gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk soos vervat in die CAPS-dokument.   AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAAG VRAAG 1: KOMMUNISME IN RUSLAND  VRAAG 2: NAZI-DUITSLAND   AFDELING B: OPSTELVRAAG VRAAG 3: KAPITALISME IN DIE VSA VRAAG 4: AUSTRALIË & DIE INHEEMSE AUSTRALIËRS   Jy moet 1 Bron-gebaseerde Vraag beantwoord en 2 Opstel Vrae OF 2 Bron-gebaseerde vrae en 1 Opstel Vraag 2.  Jy moet 3 VRAE IN TOTAAL  beantwoord 3. Jy moet jou antwoorde tik in jou Quiz 4. As jy n probleem het en moet oplaai, dan gebruik jy die laaste vraag in jou Quiz voor jou toets se tyd uit hardloop 5. Jy word aangeraai om EEN uur per vraag te spandeer 6.  Wanneer jy die vrae beantwoord, moet jy jou kennis, vaardighede en insig toepas. 7.  Jy sal benadeel word deur slegs die bronne as antwoorde oor te skryf 8.  Gebruik jou eie kennis. Verneukery en plagiaat sal nie aanvaar word nie en bewyse daarvan sal ‘n punt van nul hê. 9.  Sterke! 

Read Details

Beantwoord AFDELING B hier (opsionele keuse)

Beantwoord AFDELING B hier (opsionele keuse)

Read Details

Verwys na Bron 2A   2.1.1  Definieer die volgende ko…

Verwys na Bron 2A   2.1.1  Definieer die volgende konsepte: (a)   Eugenetiek (1×2) (b)   Ariese Ras (1×2) (4)  2.1.2  Wat dink jy het Hitler probeer bereik deur skrywe soos in Bron A getoon?  Ondersteun jou antwoord met bewyse van die bron. (2×2) (4)  2.1.3  Met behulp van die bron en jou eie kennis, verduidelik hoe Hitler ‘n rassestaat met die propaganda geskep het. (2×2) (4)      [12]  Verwys na Bron 2B   2.2.1  Volgens Bron C, wat was twee van die ‘siektes’ dat ‘n mens gesteriliseer kan word  voor omdat jy die siekte  in Nazi-Duitsland gehad het? (2×1) (2)   2.2.2  Volgens die bron, hoeveel mense is gesteriliseer onder die Wet vir die voorkoming van Oorerflike Siektes in  Nageslagtes? (1×1) (1)  2.2.3  Was hierdie wet gebaseer op  oortuigings rakende positiewe of negatiewe eugenetiek? (1×2) (2)  2.2.4  Gebruik jou eie kennis, verduidelik die doel van sterilisasie in Nazi-Duitsland. (1×2) (2)  2.2.5 Op grond van jou begrip van menseregte, verskaf ‘n aanhaling wat duidelik die skending van menseregte aandui. (1×2) (2) 2.2.6 Gebruik jou eie kennis, noem DRIE ander groepe wat die Nazi’s geteiken het. (3×1) (3)     [12]  Verwys na Bron 2C   2.3.1  Op grond van Bron 2C, beskryf die kunstenaars se siening van die ideale Duitse familie. (2×2) (4)  2.3.2  Identifiseer TWEE elemente in hierdie skildery en verduidelik waarom die kunstenaar dit ingesluit het.  (2×2) (4)      [8]  Verwys na Bron 2D   2.4.1  Volgens Bron D, wat is Duitse vroue toegeken om te doen? (1×1) (1)  2.4.2  Volgens die bron, wat kwalifiseer vroue om ‘n Goue Kruis te ontvang? (1×1) (1)  2.4.3  Wat is die spotprenttekenaar se houding teenoor die situasie wat hy in die spotprent uitbeeld?  Gebruik bewyse uit die bron om jou antwoord te ondersteun. (2×2) (4)  2.4.4 Studeer Bron 2C en 2D. Verduidelik die kontrasterende perspektiewe van die twee kunstenaars.  (2×2) (4)      [10]  2.5.1 Gebruik jou eie kennis en relevante inligting in die bronne, skryf ‘n paragraaf van ongeveer TIEN tot VYFTIEN (10-15) lyne waarin jy bespreek hoe die Nazi-party eugenetieke in sy rassebeleid gebruik het. [8]   [50 Marks]  

Read Details

GROOT TOTAAL: 150 PUNTE   Het jy die volgende geantwoord ……

GROOT TOTAAL: 150 PUNTE   Het jy die volgende geantwoord …? 1 x Afdeling A Brongebaseerde vraag 1 x Afdeling B Opstelvraag 1 x Afdeling A OF Afdeling B Vraag

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 44,806 44,807 44,808 44,809 44,810 … 57,011 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top