3.4 Bestudeer die onderstaande tabel wat die gemiddelde te…
3.4 Bestudeer die onderstaande tabel wat die gemiddelde temperature binne en buite ‘n kweekhuis in Suid-Afrika vir twee verskillende maande van die jaar aantoon, en die gemiddelde produktiwiteit van ‘n oes tamatieplante wat in en buite die kweekhuistonnel vir dieselfde twee maande gekweek is. OM DIE DIAGRAM TE BEKYK, REGS-KLIK OP DIE BLOK HIERONDER EN MAAK DIT OOP IN ‘N NUWE ‘TAB’:
Read Details