GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  Vraag 5.5     Waarom is ‘n…

  Vraag 5.5     Waarom is ‘n branderplank van ‘n stywe/ rigiede materiaal gemaak?  (1)

Read Details

  Vraag 5.7     Die kasteel d…

  Vraag 5.7     Die kasteel dak val aanhoudend in en Aqua se pa weet nie meer wat om te doen nie. Kan jy ‘n struktuur voorstel wat sal help dat die struktuur se dak bo bly?  (1)

Read Details

Vraag 6.2   ‘n igloe is ‘n winter skuiling. In die some…

Vraag 6.2   ‘n igloe is ‘n winter skuiling. In die somer gebruik mense ‘n tent wat ‘n tupiq genoem word.     Druk op die blou knoppie om die prent van die igloe en tupiq oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.      Identifiseer 1 ooreenkoms en 1 verskil tussen die igloe en die tent.  (2)

Read Details

  Vraag 3.3     Aqua wil ‘n eksperiment saam met h…

  Vraag 3.3     Aqua wil ‘n eksperiment saam met haar vriende doen, maar hulle weet nie hoe nie. Voltooi die wetenskaplike proses deur die vermiste stappe in te vul:       Stap 1: Titel Stap 2: Hipotese Stap 3: [ans1] Stap 4: Metode Stap 5: Apparaat Stap 6: Resultate Stap 7: Gevolgtrekking    (1)

Read Details

  Vraag 5.9     Watter materi…

  Vraag 5.9     Watter materiaal dink jy is meer waardevol: rou materiaal of verwerkte materiaal? Gee ‘n rede vir jou antwoord.  (1)

Read Details

  Vraag 5  

  Vraag 5  

Read Details

  Aqua is lief daarvoor om nuwe plekk…

  Aqua is lief daarvoor om nuwe plekke te verken. Sy is nou in Alaska. Sy kyk vanuit die water en sien land wat bedek is in ys, ‘n paar strukture en mense wat in warm klere aangetrek is.   

Read Details

  Vraag 6  

  Vraag 6  

Read Details

  Vraag 2.4        Druk op die blou knoppie om die…

  Vraag 2.4        Druk op die blou knoppie om die prent van die diere oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.       Vergelyk die vis en die lemur deur 2 verskille te noem.   (2)

Read Details

  Vraag 4.4     Wanneer gas k…

  Vraag 4.4     Wanneer gas kondenseer na ‘n vloeistof kry ons soms reën. Aqua weet dat reën deel vorm van die water siklus. Wat is die definisie van ‘n siklus?  (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,870 73,871 73,872 73,873 73,874 … 86,045 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top