Vraag 6.1 Skryf 1 woord vir die volgende def…
Vraag 6.1 Skryf 1 woord vir die volgende definisies. Definisies Woord Stawe of buise wat raam strukture sterk maak. [ans1] Hol strukture wat beskerming bied [ans2] Toestande van materie waar deeltjies naby mekaar is [ans3] (3)
Read Details