VRAAG 6 Beskou die volgende getalpatroon: Regs klik…
VRAAG 6 Beskou die volgende getalpatroon: Regs klik op die knoppie om die patroon op ‘n nuwe bladsy oop te maak. 6.1 Skryf die eerste 3 terme neer (3) 6.2 Teken term 4. (1) 6.3 Bereken die algemene term van die patroon in die vorm . (2) 6.4 Hoeveel kolle sal in term 25 wees? (2) 6.5 Watter term sal uit 129 kolle bestaan? (3) Trek asb ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin. TOTAAL: [11]
Read DetailsVRAAG 1 Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik…
VRAAG 1 Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar: 1.1 Skryf die verhouding 18:72 in die eenvoudigste vorm. (1) 1.2 Skryf 24 en 16 as die produk van hul priemfaktore. (2) 1.3 Bereken die GGF van 24 en 16. (1) 1.4 Bereken die KGV van 24 en 16. (1) 1.5 Die bogenoemde data is versamel om aan te dui wat die koste per minuut is om oproepe te maak, deur van ‘n spesifieke network gebruik te maak.: Minute 3 5 9 Koste R4,95 R8,25 R28,05 1.5.1 Is dit ‘n voorbeeld van direkte of indirekte proporsie? (1) 1.5.2 Bereken die waarde van (2) 1.5.3 Bereken die waarde van (2) Trek asb ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin. TOTAAL: [10]
Read Details