VRAAG 5 Die inligting in die tabel is verkry deur die…
VRAAG 5 Die inligting in die tabel is verkry deur die formule: y = 0,7x + 0,3 te gebruik. 5.1 Bereken die waardes van and . (3) 5.2 Bepaal die algebraïese reël om die verhouding tussen en te beskryf. Regs klik op die knoppie om die vloeidiagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak. Skryf jou antwoord in die vorm (2) Trek asb ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin. TOTAAL: [5]
Read Details