Which variable is the independent variable in the experiment…
Which variable is the independent variable in the experiment below? Runners were divided into 3 groups and asked to drink 8 ounces of one of the following: a caffeinated drink, a sports drink, or water before running a race. The amount of time each runner took to finish the race was recorded.
Read DetailsVRAAG 3: BEWERKINGS Los die volgende probleme op, deur…
VRAAG 3: BEWERKINGS Los die volgende probleme op, deur enige metode te gebruik, solank jy al jou stappe wys. 3.1 Die aantal skootrekenaars in 2008 was1 852 552, in 2022 is daar 27 773 651 skootrekenaars. Hoeveel meer skootrekenaars is daar in 2022 as in 2008? (2) 3.2 Ek het 1479 boeke in my kamer. My pa het aangebied om vir my boekrakke te maak. Elke boekrak kan 87 boeke bevat. Hoeveel boekrakke gaan my pa moet maak? (2) 3.3 Jan is ‘n Naartjie-boer. Hy het 285 rye gekweek, en elke ry het 125 naartjies. Hoeveel naartjies het Jan in totaal gekweek? (2) 3.4 In 2020 het Sasha R 584 622 verdien deur haar TikTok-videos, in 2021 het sy R 702 072 verdien. Bereken hoeveel rand in totaal het sy gemaak deur middle van TikTok? (2) [8] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Enige getikte werk sal nul ontvang. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.
Read DetailsVRAAG 6: VEELVOUDE, FAKTORE EN PRIEMFAKTORISERING 6.1…
VRAAG 6: VEELVOUDE, FAKTORE EN PRIEMFAKTORISERING 6.1 Vul die ontbrekende woorde in: 1;2;4;5;10;20 is ‘n lys van die _________ van 20 (1) 6.2 Vul die ontbrekende woorde in: 4;8;12;16;20 is ‘n lys van die __________ van 4 (1) 6.3 Nina wil graag 210 skryf as die produk van sy priemfaktore. Sy is besig met die faktorboom-metode. Help vir Nina met haar berekening deur die ontbrekende priemfaktore neer te skryf. Klik op die knoppie om Nina se faktorboom-metode te sien. (3) [5] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Enige getikte werk sal nul ontvang. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.
Read DetailsVRAAG 2: GETALLE Bestudeer die volgende getal en be…
VRAAG 2: GETALLE Bestudeer die volgende getal en beantwoord die vrae wat volg: 1 246 853 2.1 Skryf die getal in uitgebreide notasie: (1) 2.2 Wat is die plekwaarde van die 2? (1) 2.3 Wat is die numeriese waarde van die 6? (1) 2.4 Rond die getal af na die naaste 5 (1) 2.5 Rond die getal af na die naaste 10 000 (1) 2.6 Indien jy 250 000 by die getal byvoeg, wat kry jy as ‘n antwoord? (1) 2.7 Indien jy 500 000 aftrek by die getal, wat kry jy as ‘n antwoord? (1) 2.8 Indien jy die getal maal met 100, wat kry jy as ‘n antwoord? (1) 2.9 Skryf die getal uit in woorde (1) [9] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Enige getikte werk sal nul ontvang. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.
Read DetailsINSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in die vraestel…
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 2. Geen sakrekenaars word toegelaat nie. 3. Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4. Die vraestel bestaan uit 7 vrae. 5. Punte word vir elke vraag aangedui. As jy slegs antwoorde gee, sal jy nie volpunte verdien nie. 6. Skandeer al jou antwoorde in, stoor dit as een PDF dokument en laai die dokument aan die einde van jou vraestel op. Benoem die dokument: (Jou naam en van) WISK SBA 002 TOETS 7. Skryf netjies en leesbaar. 8. Nommer jou antwoorde volgens die nommers op die vraestel. 9. Hou jou oog op die tyd. 10. Alle antwoordstelle moet in die “oplaai vraag” gelaai word binne 30 minute van waar die “vraag quiz” gesluit het. All antwoordstelle wat gelaai word na die 30 minute verstryk het sal ‘n nul punt toegeken word. 11. Geen e-pos, “In-boxes” of Whatsapp beelde van antwoorde sal as geldig aanvaar word nie. Alle inligting MOET gedurende die EKSAMENTYD opgelaai word en binne-in die “quiz.” 12. Indien jy enige probleme tydens die eksamen ervaar, maak asseblief gebruik van die “ EXAM CONNECT BUTTON.” Indien jy steeds probleme ervaar, stuur gerus ‘n epos aan support@teneoschool.co.za GEDURENDE DIE EKSAMEN om ‘n nommer te ontvang. Navrae sonder ‘n unieke nommer of eposse wat na verloop van die eksamen gestuur word word as ongeldig beskou.
Read Details