GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 1: ALLE ONDERWERPE Kies die korrekte antwoord vir…

VRAAG 1: ALLE ONDERWERPE Kies die korrekte antwoord vir elk van die volgende vrae. Skryf die vraagnommer en die letter neer. Byvoorbeeld:  1.1    G 1.2    D   1.1 Watter getal word verteenwoordig deur die volgende: ( 7 x 100 000) + (5 x 10 000) + (1 x 1000) + (9 x 100) + (5 x 10) (1) A. 715 950 B. 751 950 C. 751 590   1.2 Die produk van 10 en 1000 sal gelyk wees aan? (1) A. 1010 B. 10 010 C. 10 000   1.3 Die grootste agt-syfer getal is: (1) A. 999 999 999 B. 99 999 999 C. 90 000 000   1.4 In die getalsin: 125 000 ÷ 500 = 250. Watter getal is die deler? (1) A. 250 B. 125 000 C. 500   1.5 Wat is ekwivalente breuke? (1) A. Breuke met verskillende tellers en noemers wat dieselfde waarde voorstel. B. Breuke wat dieselfde noemers het. C. Breuke wat nie vereenvoudig kan word nie. (1)         [5]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Enige getikte werk sal nul ontvang.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.   

Read Details

Klik op hierdie knoppie om ‘n PDF van al die prente in hierd…

Klik op hierdie knoppie om ‘n PDF van al die prente in hierdie eksamen af te laai.

Read Details

Critics argue that printaculars

Critics argue that printaculars

Read Details

VRAAG 7: PROBLEEMOPLOSSING Lees die volgende en beantwo…

VRAAG 7: PROBLEEMOPLOSSING Lees die volgende en beantwoord die vrae wat volg:  Plascon is besig om ‘n nuwe kleur verf te meng. Vir elke een blik van middernag blou verf, moet daar drie blikke glinsterverf ingemeng word.  7.1  Indien ek 4 blikke middernag blou blikkies verf wil koop, hoeveel blikke glinsterverf sal ek moet bykoop om die nuwe kleur self te meng? (1)   7.2 Dit kos R 50 vir 1 blik middernag blou verf, en R 35 vir 1 blik glinsterverf. Wat is die totale koste van hierdie nuwe kleur?. Skryf jou getalsin, wys al jou stappe en gee die korrekte antwoord (3) 7.3 Ek beplan om hierdie nuwe glinsterverf wat ek sopas gemeng het te verkoop vir R 500. Dink jy dit is ‘n wyse/goeie besluit? Skryf JA of NEE en gee ‘n rede vir jou antwoord. (Wenk: hou die antwoord van die vorige vraag ingedagte) (2)     [6]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Enige getikte werk sal nul ontvang.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.   

Read Details

Which of the following statements is true of public relation…

Which of the following statements is true of public relations?

Read Details

Gebruik slegs indien jy sukkel om jou werk as een pdf op te…

Gebruik slegs indien jy sukkel om jou werk as een pdf op te laai. EKSTRA DOKUMENT OPLAAI OPSIE: Skandeer al jou antwoorde in op een PDF dokument  Benoem jou dokument: (Jou naam en van) WISK SBA 002 TOETS

Read Details

Rick likes to watch two television programs that air at the…

Rick likes to watch two television programs that air at the same time on different channels. He simultaneously watches both programs by switching channels during commercial breaks. In this scenario, Rick is engaging in

Read Details

VRAAG 3 Kyk na die volgende getal en beantwoord die vrae…

VRAAG 3 Kyk na die volgende getal en beantwoord die vrae wat volg: 427 857 3.1 Rond af tot die naaste 5 (1) 3.2 Rond af tot die naaste 10 (1) 3.3 Rond af tot die naaste 1 000 (1) 3.4 Is die getal ‘n ewe of onewe getal? (1) 3.5 Skryf die getal in uitgebreide notasie. (1) 3.6 Die getalwaarde  van die 5 plus die  getalwaarde  van die  8 is gelyk aan: (1) 3.7 Die getalwaarde  van die  4 minus die  getalwaarde  van die  8 is gelyk aan: (1) 3.8 Die plekwaarde van die 5  is: (1)     [8] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    Aan die einde van die vraestel druk die “next” knoppie regs onder vir die oplaai geleentheid.  Die antwoorde word dan as een PDF dokument opgelaai.

Read Details

VRAAG 2 2.1 Waar of onwaar. 42 is ‘n veelvoud van 7….

VRAAG 2 2.1 Waar of onwaar. 42 is ‘n veelvoud van 7. (1) 2.2 Waar of onwaar: 13  is ‘n  faktor  van  36. (1) 2.3 Wat is die eerste 3 saamgestelde getalle? (1) 2.4   Bereken die waarde van ? In die volgende uitdrukking ? ÷  70 = 20 (1)     [4] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    Aan die einde van die vraestel druk die “next” knoppie regs onder vir die oplaai geleentheid.  Die antwoorde word dan as een PDF dokument opgelaai.

Read Details

VRAAG 5 Bereken die volgende: 5.1 1 567 + 576 (2…

VRAAG 5 Bereken die volgende: 5.1 1 567 + 576 (2) 5.2 1009 – 812 (2) 5.3 345 x 12 (3) 5.4   268 ×  25 (3)     [10] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie.  Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    Aan die einde van die vraestel druk die “next” knoppie regs onder vir die oplaai geleentheid.  Die antwoorde word dan as een PDF dokument opgelaai.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 76,426 76,427 76,428 76,429 76,430 … 91,259 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top