6 VRAAG 6 Bestudeer die geometriese patroon hieronder…
6 VRAAG 6 Bestudeer die geometriese patroon hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Onthou om vrae 6.1-6.4 in DIESELFDE teksboksie hieronder te beantwoord. Nommer jou antwoorde volgens die vraagnommer van elke vraag en wys al jou stappe. Kliek op die knoppie. 6.1 Identifiseer die konstante verskil vir die geel driehoeke. (1) 6.2 Bepaal die reël vir die berekening van die aantal geel driehoeke in hierdie patroon. (2) 6.3 Gebruik jou reël om vas te stel hoeveel geel driehoeke daar in term 7 sal wees. (2) 6.4 Die reël vir die blou vierkante in hierdie patroon is: Term x 2 +1 Gebruik hierdie reël om te bereken hoeveel blou blokke daar in term 20 sal wees. (2)
Read DetailsVRAAG 1 1.1 Watter getal moet by 756 526 gevoeg…
VRAAG 1 1.1 Watter getal moet by 756 526 gevoeg word om 1 253 777 te kry? Gebruik die kolom-metode en onderstreep jou finale antwoord. (3) 1.2 Theo werk vir 168 ure by die ontsnapkamer terwyl Susan vir 156 ure werk. Saam verdien hulle ‘n totaal van R9 396. Help hulle asseblief om die geld regverdig tussen die twee van hulle te verdeel. (6) 1.3 Lys al die faktore van 20 in stygende volgorde. (1) 1.4 Bestudeer die volgende geometriese patroon en teken term 4 en term 5. (2) 1.5 Illustreer die vyf verskillende soorte transformasies. Teken vir elke transformasie ‘n hartjie ❤ en dan ‘n tweede hartjie wat die transformasie wat plaasgevind het aan toon. Benoem elke tekening volgens die transformasie wat plaasgevind het. (5)
Read Details