5 VRAAG 5 Driehoek C is vergroot met ‘n skaalfaktor va…
5 VRAAG 5 Driehoek C is vergroot met ‘n skaalfaktor van 3 om by driehoek D uit te kom. Beantwoord vrae 5.1- 5.2 in DIESELFDE teksboks hieronder. Onthou om jou antwoorde volgens die vraag te nommer en wys al jou stappe. Kliek op die knoppie. 5.1 Driehoek C het twee sye wat ewe lank is. Wat noem ons hierdie driehoek? (1) 5.2 Bepaal die lengte van sye g en f. Skryf ‘n getalsin/berekening om aan te dui hoe jy hierdie lengtes bepaal het. (6)
Read Details