GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

The marginal cost and marginal revenue for producing a chemi…

The marginal cost and marginal revenue for producing a chemical, in dollars per liter, at 3000 liters is found to be dollars per liter and dollars per liter Answer the following in the box provided below: 1) What is the marginal profit at 3000 liters? (include units) 2) Using the marginal cost and marginal revenue at 3000 liters should the company produce the 3001st liter?  Explain. 

Read Details

Using the graph of the function given below answer the True/…

Using the graph of the function given below answer the True/False question.   1) True or False:  The function is continuous for all real numbers. [1] 2) True or False:  The function is not differentiable at . [2] 3) True or False: The 

Read Details

  VRAAG  5   TEKS 5                “OUERS DRE…

  VRAAG  5   TEKS 5                “OUERS DREIG MET REGSTAPPE NÁ BAKLEIERY MET ONNIE.”   Robin het nie sy huiswerk gedoen nie. Die onderwyseres ruk die boek uit sy hand en vra hard: “Wat gaan jou verskoning vandag wees?” Hy laat sy pen val omdat hy so bang is en die ink maak ʼn merk op die onderwyseres se rok. Hy moet voor die hele klas verskoning vra. Sy ouers weier; Robin is al genoeg verneder en sy ouers dreig met regstappe. Sy straf is toe om ʼn opstel te skryf. Ek sal graag dié opstel wil lees om Robin se kant van die saak te hoor!   Ons weet almal dat dit vandag nie (speel) is om skool te hou nie. In party skole is daar totale anargie. Kinders leer van (kind+regte), dat dit onderwysers teen die mure wil (uitdryf/uitdruif). Wat dit nog moeiliker maak, is dat ouers hul “onskuldige bloedjies” ten volle ondersteun.   Om dissipline in die skool te behou, moet daar ook gesag in die ouerhuis wees. Dit is elke ouer se plig om (elke dag) gesag oor hulle kinders uit te oefen en om hulle maniere te leer en om ander te respekteer. 181 woorde [Brief verwerk en aangepas uit Die Burger, 20 Augustus 2008]

Read Details

TEKS  5.2 Bestudeer die prentjie en beantwoord die vrae….

TEKS  5.2 Bestudeer die prentjie en beantwoord die vrae.  

Read Details

5.1 Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORD  tussen h…

5.1 Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORD  tussen hakies.   Robin het nie sy huiswerk gedoen nie.  Die onderwyseres ruk die boek uit sy hand.  (daarom) (2)

Read Details

5.3 Skryf die volgende sin oor in die  INFINITIEF.   Hy sk…

5.3 Skryf die volgende sin oor in die  INFINITIEF.   Hy skree op Robin. Begin so:   Hy behoort nie… (2)

Read Details

4.7 Skryf die volgende sin in die indirekte rede          …

4.7 Skryf die volgende sin in die indirekte rede                          Kleinboet sê: “Ek het vir Strepe geleer hoe om te fluit.”                                          (2)

Read Details

1.9 Discuss whether you think the writer’s style is suited…

1.9 Discuss whether you think the writer’s style is suited to the subject of the article.         (4)

Read Details

5.4 Provide the noun form of ‘enjoyed’ (line 6).  (1)

5.4 Provide the noun form of ‘enjoyed’ (line 6).  (1)

Read Details

SECTION A: COMPREHENSION QUESTION 1: READING FOR MEANING AND…

SECTION A: COMPREHENSION QUESTION 1: READING FOR MEANING AND UNDERSTANDING Read TEXT A and answer the questions that follow. RIGHT CLICK ON THE BUTTON BELOW TO ACCESS THE TEXT.     

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 76,900 76,901 76,902 76,903 76,904 … 90,250 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top