OEFENING 2 Serena is ’n voëlkenner wat Bongani se…
OEFENING 2 Serena is ’n voëlkenner wat Bongani se skool besoek het. Hy het ’n tydjie gedurende die pouse gehad om met haar te gesels, want hy wil ’n voëlkykklub by die skool stig. (Serena knows birds. She visited Bongani’s school. He wants to start a bird watching club at school.) Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord A, B, C of D te kies Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
Read Details