GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

An older adult female client with a recent history of verteb…

An older adult female client with a recent history of vertebral fracture is placed on calcitonin-salmon (Miacalcin) nasal spray, a synthetic form of the hormone calcitonin, for the treatment of postmenopausal osteoporosis. What information should the nurse share with the client about taking this medication? “Select All that Apply.” a. Adverse effects can include irritation, redness, rhinitis, and epistaxis.         b. Store at room temperature up to six months after opening.        c. The medication must be started within the first year postmenopausal.        d. Store the unopened bottle in the refrigerator.        e. Is available in a subcutaneous injection

Read Details

VRAAG 10 Die fisiese eienskappe van ‘n gebied kan baie t…

VRAAG 10 Die fisiese eienskappe van ‘n gebied kan baie te doen hê met die menslike aktiwiteite wat daar plaasvind. Dink aan vier (4) aktiwiteite wat in ‘n riviervallei kan plaasvind en lys dit. (4)

Read Details

2.2 Jy gaan ‘n vriend in Noord-Amerika besoek, jy is tans…

2.2 Jy gaan ‘n vriend in Noord-Amerika besoek, jy is tans in Suid-Afrika. As gevolg van hoe ver jy is, moet jy eers op ‘n ander vasteland/kontinent stop. Gebruik die kaart hieronder en skryf die roete neer wat jy sou volg.     (4)   Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.     Jou antwoord moet die volgende insluit:   1. ‘n Oseaan wat jy sal moet oorsteek 2. Land  op ‘n ander vasteland (Noem die vasteland) 3. Noem die rigting waarin jy sal reis 4. Beantwoord jou vriend se vraag. Met sy aankoms wil jou vriend weet in watter rigting Suid-Afrika is.

Read Details

6.3 ‘n Hoër gebied wat nie so groot soos ‘n berg is nie….

6.3 ‘n Hoër gebied wat nie so groot soos ‘n berg is nie. (1)

Read Details

HET JY HULP NODIG? Hierdie vraag is slegs as jy enige ie…

HET JY HULP NODIG? Hierdie vraag is slegs as jy enige iets meer moet sê of as jy hulp nodig het. (0)

Read Details

6.1 ‘n Kurwe of ‘n duik in ‘n kuslyn dui op ‘n _____ . (…

6.1 ‘n Kurwe of ‘n duik in ‘n kuslyn dui op ‘n _____ . (1)

Read Details

6.6 ‘n Plek waar die land en see ontmoet. (1)

6.6 ‘n Plek waar die land en see ontmoet. (1)

Read Details

TOTAAL AFDELING A : [24]

TOTAAL AFDELING A : [24]

Read Details

VRAAG 7 Voltooi die sinne deur gebruik te maak van jou k…

VRAAG 7 Voltooi die sinne deur gebruik te maak van jou kennis oor die verskillende plekke waaroor ons geleer het, soos hoëveld, laeveld ens. Skryf slegs die woorde neer. (6) 7.1 Die kleinste van twee valleie in die Wes-Kaap wat tussen bergreekse voorkom, word die [ans1] genoem 7.2 Hoogliggende plato in die middel van Suid-Afrika, word die [ans2] genoem. 7.3 Gevind aan die oostelike deel van Suid-Afrika, ongeveer 800m bo seespieël, word die [ans3] genoem. 7.4 Die naam van ‘n woestyn word die [ans4] woestyn genoem. 7.5 ‘n Groot vallei wat tussen die Swartberge en Nuweveldberge gevind word, word die [ans5] genoem. 7.6 Gevind langs die weskus langs die koue Atlantiese Oseaan, is [ans6].

Read Details

Bibliografie Oseane en Kontinente Kaart https://www.tw…

Bibliografie Oseane en Kontinente Kaart https://www.twinkl.co.za/resource/au-g-30-continents-and-oceans-mapp Seerower kaart en skatte https://www.twinkl.co.za/resource/t2-m-2244-map-coordinates-differentiated-activity-sheets Prent 11.1-11.4 https://www.canva.com/ Paaie Prent https://www.canva.com/

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 78,336 78,337 78,338 78,339 78,340 … 90,529 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top