VRAAG 12 Lees die volgende artikel oor die bou van paaie…
VRAAG 12 Lees die volgende artikel oor die bou van paaie en beantwoord die onderstaande vraag. (5) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. In ‘n kort paragraaf, 5-10 sinne, verduidelik hoe mense die paaie verander het om dit vir ons makliker te maak om by sekere plekke uit te kom. Jy paragraaf moet die volgende hê:• ‘n Titel vir jou paragraaf• Vier feite om te verduidelik hoe mense die paaie verander het om dit vir ons makliker te maak om by sekere plekke uit te kom.
Read Details