GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

6.4 ‘n Lae gebied tussen heuwels of berge. (1)

6.4 ‘n Lae gebied tussen heuwels of berge. (1)

Read Details

2.1 Gebruik jou kompaskennis en benoem die letters A, B en…

2.1 Gebruik jou kompaskennis en benoem die letters A, B en C in die onderstaande skets (3)   Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.     A [ans1] B [ans2] C [ans3]

Read Details

VRAAG 8 Die onderstaande skets wys hoe Suid-Afrika van d…

VRAAG 8 Die onderstaande skets wys hoe Suid-Afrika van die kant af lyk. Kyk mooi daarna en beantwoord dan die vrae wat volg. Gebruik die volgende woorde om jou te lei: kusvlakte, plato, platorand en see. Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.  

Read Details

1.17 Is die volgende stelling ‘n MENING OF ‘n FEIT? Motive…

1.17 Is die volgende stelling ‘n MENING OF ‘n FEIT? Motiveer jou antwoord deeglik. 91% van tieners doen dit gereeld, volgens ʼn opname van die Amerikaanse Pew     Research Centre.      (3)

Read Details

4.8 Gebruik die HOMOFOON van die onderstreepte woord in ʼn…

4.8 Gebruik die HOMOFOON van die onderstreepte woord in ʼn sin sodat die betekenis duidelik is. Dit was sagte dwelms wat tot die jong kind se dood gelei het. (1)

Read Details

3.3 Wat dink jy bedoel Pa Smit met die volgende woorde in…

3.3 Wat dink jy bedoel Pa Smit met die volgende woorde in raampie 3? Vandag se kinders kan net iets op Google soek! (1)

Read Details

4.18 HERSKRYF die sin en begin met die onderstreepte woord…

4.18 HERSKRYF die sin en begin met die onderstreepte woord. Pa maak vandag lekker kos.                                                                                                 (1)

Read Details

3.7.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 3.7.1.  (1)

3.7.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 3.7.1.  (1)

Read Details

3.7 Dit het verdwyn.(raampie 2)   3.7.1 Word die s…

3.7 Dit het verdwyn.(raampie 2)   3.7.1 Word die stelling hierbo letterlik of figuurlik gebruik? (1)

Read Details

VRAAG 3: STROKIESPRENT TEKS D  Jy kan Teks D in ‘n aparte ta…

VRAAG 3: STROKIESPRENT TEKS D  Jy kan Teks D in ‘n aparte tab oopmaak deur regs op die knoppie hieronder te kliek. Die vrae wat volg is op Teks D gebaseer.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 78,339 78,340 78,341 78,342 78,343 … 90,529 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top