GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.4.3 Die kliniek het voorgestel dat haar ouma nie medikas…

3.4.3 Die kliniek het voorgestel dat haar ouma nie medikasie inneem wat die diaree kan stop nie. Hoekom dink jy het die kliniek so gesê?  Pas jou antwoord toe op die gevallestudie.   (2)

Read Details

5.1.7 Gebruik die volgende inligting en bereken die verkoo…

5.1.7 Gebruik die volgende inligting en bereken die verkoopprys van EEN bottel konfyt.  Janine maak weekliks 100 bottels konfyt.  (1 maand = 4 weke.  1 week = 5 werksdae)      (13)    Water en elektrisiteit per maand   R500   Bestanddele vir 100 bottels konfyt R600    Daaglikse lone (5 werksdae per week)   R200 per werker per dag  Weeklikse vervoer  R70   Verpakking vir 100 bottels per week R200   Winsmarge  75%     Trek die tabel oor en voltooi om die verkoopprys van EEN bottel konfyt te bereken.  WYS ALLE BEREKENINGE.        Vaste koste  Per maand  Water en elektrisitet  (1)  Veranderlike koste  Per week    Bestanddele  (1)  Lone  (4)  Vervoer  (1)  Verpakking  (1)  TOTAAL  (2)  WINSGRENS  (2)  VERKOOPPRYS PER BOTTEL  (2)     

Read Details

2.3.2 Watter geur Future Life sal geskik wees vir iemand w…

2.3.2 Watter geur Future Life sal geskik wees vir iemand wat hoë bloeddruk het? (1) Motiveer jou antwoord. (2) (3)

Read Details

5.1.3  Janine se besigheid is suksesvol.  Bespreek VIER fa…

5.1.3  Janine se besigheid is suksesvol.  Bespreek VIER faktore wat bydra tot die sukses van die besigheid. (4×2) (8)

Read Details

2.2.6 Verduidelik aan jou suster die verskil tussen die tw…

2.2.6 Verduidelik aan jou suster die verskil tussen die twee tipes cholesterol. Benoem die TWEE tipes  (2) en gee DRIE verskille (3×2). Jou antwoorde moet in tabel formaat wees. (2+3×2) (Jy sal 1 punt verloor as dit nie in ‘n tabelformaat beantwoord is nie)  (8)

Read Details

1.1.8 Die volgende voedsel is goeie bronne van Vitamien C …

1.1.8 Die volgende voedsel is goeie bronne van Vitamien C en Zink wat help in die bou van ‘n sterk immuunstelsel. Kies TWEE.  (2)

Read Details

1.1.24 Die lone/salarisse wat aan ‘n werknemer betaal word…

1.1.24 Die lone/salarisse wat aan ‘n werknemer betaal word, word gewoonlik hierdeur bepaal:  (1)

Read Details

 1.3 Kies die korrekte konsep in Kolom A wat by die beskry…

 1.3 Kies die korrekte konsep in Kolom A wat by die beskrywing in Kolom B sal pas.     (10)   Kolom A Kolom B Konsep Beskrywing    

Read Details

1.1.11 Die stadium in die modesiklus wanneer kledingpryse…

1.1.11 Die stadium in die modesiklus wanneer kledingpryse afgemerk en verkoop word: (1)

Read Details

VRAAG 2 – VOEDSEL EN VOEDING  Beantwoord al die vrae….

VRAAG 2 – VOEDSEL EN VOEDING  Beantwoord al die vrae.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 81,150 81,151 81,152 81,153 81,154 … 90,719 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top