GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.1 Bestudeer die etiket en beantwoord die vrae wat volg….

2.1 Bestudeer die etiket en beantwoord die vrae wat volg.        Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak.   Ons storie:  Hierdie tamaties word deur kundiges geboer met die hoogste sorg moontlik vir die beste gehalte. Al ons tamaties  word met die hand gepluk. Volhoubare boerdery: Hierdie tamaties is verbou deur water te spaar, voorsiening te maak vir  toekomstige generasies, verbeterede grond kwaliteit aan te moedig asook bio-diversiteit aan te moedig.   Vervaardig van herwinbare papier, houer en  plastiek deksel kan herwin word.     2.1.1 Benoem die vervaardiger van hierdie produk. (1)

Read Details

3.3.3 Benoem enige TWEE metodes wat Raphael kan toepas om …

3.3.3 Benoem enige TWEE metodes wat Raphael kan toepas om weer so ‘n infeksie te voorkom.  (2)

Read Details

1.1.15 Die 5P’s van bemarking sluit die volgende in: (1)

1.1.15 Die 5P’s van bemarking sluit die volgende in: (1)

Read Details

  TOTAAL VIR VRAAG 2  [50]   

  TOTAAL VIR VRAAG 2  [50]   

Read Details

1.1.9 Laag in vet beteken  … (1)

1.1.9 Laag in vet beteken  … (1)

Read Details

1.2 Pas die beskrywing in Kolom A by term in Kolom B.  …

1.2 Pas die beskrywing in Kolom A by term in Kolom B.   (5)   Kolom A Kolom B Beskrywing Term    

Read Details

TOTAAL VIR VRAAG  1 [40]

TOTAAL VIR VRAAG  1 [40]

Read Details

1.1.12 Mode kan die beste gedefinieer word as: (1)

1.1.12 Mode kan die beste gedefinieer word as: (1)

Read Details

1.1.1 Roomys het ‘n sagte en gladde tekstuur.  Wanneer ons ……

1.1.1 Roomys het ‘n sagte en gladde tekstuur.  Wanneer ons … as  ‘n voedselbymiddel gebruik verseker ons hierdie goeie en ideale tekstuur. (1)

Read Details

INSTRUKSIES  1. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vr…

INSTRUKSIES  1. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae:   VRAAG  PUNT VRAAG 1:  Kortvrae 40 VRAAG 2:  Voedsel en Voeding 50 VRAAG 3:  Voedsel en Voeding 50 VRAAG 4:  Kleding 20 VRAAG 5:  Entrepreneurskap 40 TOTAAL 200   2. Beantwoord al die vrae. 3. Lees die vrae noukeurig deur. 4. Jy mag ‘n sakrekenaar gebruik. 5. Gee aandag aan jou spelling. 6. Skryf in vol sinne. 7. Geen plagiaat mag gepleeg word nie. 

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 81,152 81,153 81,154 81,155 81,156 … 90,717 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top