GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 2: VISUELE TEKS PRENTGRAPPE Bestudeer die prentgra…

VRAAG 2: VISUELE TEKS PRENTGRAPPE Bestudeer die prentgrappe en beantwoord die vrae. Verwys elke keer terug na hierdie knoppie om die ooreenstemmende prentgrap te sien. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die prentgrappe te sien.  

Read Details

2.2 “Papnat” en “sopnat” is twee intensiewe vorme van “nat…

2.2 “Papnat” en “sopnat” is twee intensiewe vorme van “nat”. Daar is nog ander intensiewe vorme om iemand te beskryf wat baie nat is. Noem nog twee. (2)

Read Details

1.14 Wat beteken dit in paragraaf 5, om jou prioriteite te…

1.14 Wat beteken dit in paragraaf 5, om jou prioriteite te bepaal? (1)

Read Details

4.6 Kies die korrekte lettergreepverdeling van “Sondagmidd…

4.6 Kies die korrekte lettergreepverdeling van “Sondagmiddag” (1)

Read Details

4.11 Benoem die woordsoort wat genoem is vraag 4.10. (1)

4.11 Benoem die woordsoort wat genoem is vraag 4.10. (1)

Read Details

2.7 Hoe sal jy die vrou se reaksie op die man se woorde be…

2.7 Hoe sal jy die vrou se reaksie op die man se woorde beskryf? (1)

Read Details

4.10 Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ge…

4.10 Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Gee slegs die woord. Ons het dikwels (stry).   (1)

Read Details

VRAAG 3: OPSOMMING Lees die onderstaande instruksies oor…

VRAAG 3: OPSOMMING Lees die onderstaande instruksies oor hoe om die opsomming te skryf aandagtig deur en lees dan noukeurig die teks. Maak ‘n opsomming van die leesstuk “Knoffel veel meer as om vampiere weg te hou”. Jy moet die leesstuk in 50-60 woorde puntsgewys in sinne onder mekaar opsom. Dit moet sewe (7) feite bevat. Tik die aantal woorde wat jy gebruik het, tussen hakies onderaan.     INSTRUKSIES 1. Vluglees eers die teks om ‘n algemene indruk te kry. 2. Lees die teks dan aandagtig deur. 3. Lees dit weer deur en tik slegs die kerngedeeltes van elke paragraaf by jou beplanning – moet nie die sinne net so oorskryf nie. 4.Soek die sewe belangrikste feite uit. 5. Vorm nou jou eie sinne van hierdie kerngedeeltes. Vergelyk dit met die oorspronklike teks om seker te maak dat die inhoud dieselfde is. Dit moet volsinne wees. 6. Verander die sinne totdat jy die regte aantal woorde het. Nommer jou sewe sinne. 7. Jy sal gepenaliseer word as jy te veel woorde gebruik of as jy nie die aantal woorde wat jy gebruik het, aandui nie. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die opsomming op ‘n aparte bladsy te lees.

Read Details

GEBRUIK SLEGS HIERDIE VRAAG INDIEN IETS SOU FOUT GAAN MET EN…

GEBRUIK SLEGS HIERDIE VRAAG INDIEN IETS SOU FOUT GAAN MET ENIGE VAN DIE VRAE IN DIE TOETS. DUI DUIDELIK AAN DIE AFDELING ASOOK VRAAG NOMMER.

Read Details

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Teks A – C Bestudee…

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Teks A – C Bestudeer die tekse en beantwoord die vrae wat daarop volg. Verwys terug na die knoppie om die teks te bestudeer in ooreenstemming met die vrae. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die teks te sien.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 81,159 81,160 81,161 81,162 81,163 … 90,714 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top