GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel al…

4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel altyd op die rekenaar. (1)

Read Details

4.10 Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen h…

4.10 Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakies. Jannie gebruik sy selfoon die meeste. Hy werk baie. (aangesien)     (1)

Read Details

PRENTGRAP 1 (vr. 2.1-2.3)   2.1 Moet ons die intensi…

PRENTGRAP 1 (vr. 2.1-2.3)   2.1 Moet ons die intensiewe vorme letterlik of figuurlik interpreter? (1)

Read Details

4.13 Korrigeer die volgende woorde se spelling: a) strei […

4.13 Korrigeer die volgende woorde se spelling: a) strei [answ1] b) wisel [answ2] c) goetjies [answ3] d) oelike [answ4] (4)

Read Details

4.11.2 Neelsie se vriendin gee vir hom [ans1]pen.     (1…

4.11.2 Neelsie se vriendin gee vir hom [ans1]pen.     (1)

Read Details

TEKS C (vr.4.14 – 4.17)   4.14 Kies die lettergreep …

TEKS C (vr.4.14 – 4.17)   4.14 Kies die lettergreep in “vriendin” wat die klem dra. a)  vrien b)  din (1)

Read Details

1.8 Haal DRIE OPEENVOLGENDE woorde uit paragraaf 5 aan om…

1.8 Haal DRIE OPEENVOLGENDE woorde uit paragraaf 5 aan om te wys waar Nico en Vusi nuwe dinge leer. (1)

Read Details

4.16 Gee die verkleinwoord van “vriendin”. (1)

4.16 Gee die verkleinwoord van “vriendin”. (1)

Read Details

4.7 Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tus…

4.7 Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies:   4.7.1 Neelsie is DIE (oud) seun in die klas. (1)

Read Details

1.10 Lees die stelling en beantwoord die vraag:   Bertie s…

1.10 Lees die stelling en beantwoord die vraag:   Bertie steek sy kennis weg.   Haal ‘n sin uit paragraaf 5 aan om te bewys dat die stelling ONWAAR is. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 81,160 81,161 81,162 81,163 81,164 … 90,712 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top