GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  VRAAG 1.2 PAS DIE KOLOMME BYMEKAAR Kies in elk gev…

  VRAAG 1.2 PAS DIE KOLOMME BYMEKAAR Kies in elk geval die regte konsep uit die opsies in die keuselys. [10]  

Read Details

1.1.2 Dit is ‘n metode waar ‘n onderneming vir die gebruik…

1.1.2 Dit is ‘n metode waar ‘n onderneming vir die gebruik van ‘n bate kan betaal eerder as om dit reguit vir homself te koop. (2)

Read Details

AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE…

AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys VRAAG 5: BESIGHEIDSGELEENTHEDE   Meredith Smith is ‘n jong entrepreneur wat haar eie onderneming wil begin. Sy oorweeg dit om ‘n Hey Gorgeous Beauty Franchise te open as ‘n manier om ‘n besigheid te bekom.     Bespreek die volgende in jou opstel:         Bespreek die voordele van die Franchisenemer Brei uit oor die nadele van die Franchisor Analiseer die Franchise-ooreenkoms     TOTAAL VIR VRAAG 5 [40]   OF  

Read Details

1.3.5 ‘n (Maatskappy / Koöperasie) is ‘n outonome verenigi…

1.3.5 ‘n (Maatskappy / Koöperasie) is ‘n outonome vereniging van persone wat vrywillig verenig is om in hul gemeenskaplike ekonomiese behoeftes te voorsien. (2)     [10]   TOTAAL VIR AFDELING A [30]

Read Details

1.1.4 Vermy onetiese gedrag soos om afval in riviere te st…

1.1.4 Vermy onetiese gedrag soos om afval in riviere te stort. (2)

Read Details

1.3.3 Dit is noodsaaklik om mense in diens te neem wat (in…

1.3.3 Dit is noodsaaklik om mense in diens te neem wat (innoverend / gereeld) dink. (2)

Read Details

VRAAG 4: DIVERSE VRAE Beantwoord slegs TWEE van die DRIE…

VRAAG 4: DIVERSE VRAE Beantwoord slegs TWEE van die DRIE vrae. Nommer jou werk duidelik en beantwoord in bullets. 4.1 Lig DRIE uitdagings uit om ‘n onderneming te begin teenoor ander vorme van eienaarskap (6) 4.2 Bespreek die voordele van ‘n huurooreenkoms vir die huurder. (6) 4.3 Noem die stappe wat geneem moet word voordat ‘n onderneming kan begin sake doen. (8) 4.4 Bespreek die kontraktuele implikasies van die uitkontrakteringsooreenkoms. (8) 4.5 Bespreek VIER teorieë in veranderingsbestuur. (12)   TOTAAL VIR VRAAG 4 [40]   AFDELING B TOTAAL [80]        

Read Details

1.1.5 Die vermindering van werkgeleenthede, die uitskakeli…

1.1.5 Die vermindering van werkgeleenthede, die uitskakeling van produklyne of die aankondiging van afleggings in die fabriek om ondernemings in ‘n beter finansiële posisie te plaas. (2)     [10]

Read Details

1.3.4 (Gevolge / Opinies van ander) is besluite gebaseer o…

1.3.4 (Gevolge / Opinies van ander) is besluite gebaseer op die vraag: “Wat sou ander mense dink as hulle sou uitvind wat ek gedoen het?”        (2)

Read Details

VRAAG 1.3: KIES DIE KORREKTE ANTWOORD IN HAKIES Kies die…

VRAAG 1.3: KIES DIE KORREKTE ANTWOORD IN HAKIES Kies die regte woord tussen hakies. 1.3.1. ‘n Dokument wat gebruik word om die publiek uit te nooi om aandele en skuldbriewe in ‘n maatskappy te koop, word ‘n (prospektus / advertensie) genoem. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 81,177 81,178 81,179 81,180 81,181 … 90,701 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top